Oxnead Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Michelle Namens Nellerie V - Feb 2024
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Dankie, Nellerie. Ons waardeer jou terugvoer baie.
Kobus J - Des 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, en behulpsame eienaars.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Kobus. Ons waardeer jou terugvoer baie.
Nielen B - Jun 2024
Algehele gradering
Goed geleë.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Waardeer jou terugvoer Nielen. Baie dankie.
Linda S - Mei 2024
Algehele gradering
Very friendly service.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Linda. Waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Martie U - Feb 2024
Algehele gradering
Moeiteloos en gemaklik.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Martie, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Baie dankie.
Anneri G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Help graag. Rustige omgewing.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Anneri. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n voorreg om jou te huisves.
Atha S - Jul 2024
Algehele gradering
Baie goed geleë en gerieflik.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Atha Scott. Ons waardeer die terugvoer.
Amelia V - Sep 2023
Algehele gradering
Nice and clean, lovely stay.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Thank you Amelia. We appreciate your feedback. It was a pleasure to accommodate you and hope to see you again sometime.
Abraham (abri) V - Nov 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om jou weer te sien!
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Mari V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Mari. Ons waardeer jou terugvoer baie. Hoop om julle weer te sien.
Carol D - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable. Clean. Safe.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Thanks for the lovely review Carol. It was a pleasure to accommodate you. Keep well.
Jamaine B - Mrt 2021
Algehele gradering
Felt like a home away from home.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle hier te huisves. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waarder dit baie.
Gerrie D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit ontsettend baie.
Anton G - Nov 2020
Algehele gradering
Ons is baie goed opgepas. Dankie.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit beteken regtig baie vir ons. Waardeer.
Cindy V - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderful hospitality and customer service. Arrive a stranger and leave as a friend!
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Thanks Cindy. It was an absolute pleasure to accommodate you and your colleagues.
Johan F - Sep 2019
Algehele gradering
Nelia het werklik uit haar pad gegaan om ons absoluut te akkommodeer met ons familie bespreking!
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Johan.
Dit was 'n plesier om julle hier te huisves.
Dit sal lekker wees om julle weer te sien.
Pieter S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Pieter. Ons sal jou graag weer hier huisves. Dis jammer jy het nie gesien dat daar 'n muskiet masjientjie en matjies in die laai kassie is nie. Ek is so jammer dat dit jou verontrief het. Ek sal onthou om gaste in die toekoms daarvan bewus te maak. Ons hoop om jou weer te sien.
Ria N - Apr 2018
Algehele gradering
Baie dankie Nelia vir jou gasvryheid, ons het heerlik gebly.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ria, dit was lekker om julle te leer ken. Ek waardeer jou positiewe terugvoer baie.
Amanda R - Jan 2018
Algehele gradering
Value for money accommodation.
Lees meerOxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Amanda. Dit was 'n voorreg om julle hier te huisves.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Ronel G - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, stylvol en mooi.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ronel. Ek waardeer jou positiewe terugvoer, dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves.
Hercules K - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en kamers het baie ruimte.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te huisves dankie Hecules
Hanlie P - Nov 2017
Algehele gradering
Perfek vir wat ons nodig gehad het.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Hanlie, ons waardeer die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves.
Tiana O - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies en die diens was baie goed.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Tiana. Dit was lekker om julle hier te kon huisves Saterdag aand.
Elmie L - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir de terugvoering, Elmie. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves.
Patricia V - Mrt 2017
Algehele gradering
Wanvoorstelling teenoor prentjie wat webtuiste bied.
Elna M - Sep 2016
Algehele gradering
Voldoen aan vereistes.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Dankie Elna, dit was 'n plesier om julle hier te huisves.
Hanrie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelike diens, rustige area, lekker ontbyt!
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie Hanrie, dit was so lekker om jou te leer ken en te huisves.
Jan M - Mei 2016
Algehele gradering
Great value for money and very helpful!
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Thank you Jan, It was a pleasure to accommodate you.
Kindly
Nelia
Jan M - Mei 2016
Algehele gradering
Great value for money and very helpful!
Hilette B - Feb 2016
Algehele gradering
Het heerlik gebly.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Dankie Hilette, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.
Johan J - Apr 2016
Algehele gradering
Tevrede met verblyf - naby die hospitaal.
Corne K - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring om vriendelike professionele diens te ontvang.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Corne, dit sal 'n plesier wees om julle weer te kan huisves.
Zanli V - Okt 2015
Algehele gradering
Goeie diens en baie mooi netjiese gastehuis.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Zanli, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om jou te huisves, en ons hoop ons sien jou gou weer. Vriendelike groete Nelia
Barend M - Mei 2015
Algehele gradering
Sal nie die gastehuis aanbeveel nie.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Barend. Ons het nodig om bewus gemaak te word van enige iets wat nie reg is nie want daar slip soms iets deur en ons standaard is en was nog altyd van hoog staande gehalte. So jammer dat dit jul ervaring van ons gastehuis was daardie een aand. Ons het dadelik daaraan aandag gegee en Oxnead se standaard is weer uitstekend soos wat duisende gereelde gaste vanoor die wereld oor 30 jaar op talle webtuistes getuig.Vriendelike groete, Nelia
Jan W - Nov 2014
Algehele gradering
Vriendelike mense, stil omgewing.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jan, ons waardeer dit baie. TOV die parkering noem ek graag dat ons wel baie moeite doen en betaal die sekuriteit firma om ons eie motors wat daar staan en ook ons gaste se motors via CCTV kameras te monitor 24/7 en ook ons stil doodloop straat voortdurend te patrolleer. Die veiligheid van ons gaste en hul motors is hoè prioriteit en ons is dankbaar dat ons 'n uitstekende rekord vir veiligheid het. Ons sal julle graag weer huisves.Vriendelike groete, Nelia
Antony H - Sep 2014
Algehele gradering
Located next to a house full of howling dogs, you will get no peace here.
Oxnead Guesthouse se terugvoer
Thank you for the feedback. I remember that you had a terrible week at work and came home to rest during the day and that the barking of the dogs during daytime were a problem to you. I am so sorry about that. Happy to say that we could sort it out with our neighbors and that Oxnead is again known for the quiet and peaceful surroundings as many can testify of over the years. We also checked on the mark that was on the seat (could not find the crack though) and have put some Q10into the door hinges which made the difference. Kindly Nelia
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johanita-straat 802, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang