Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oxnead Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gemaklik en gerieflik. Daar is uit die pad gegaan sodat ons vroëer kon inboek - Dankie Nelia. Baie skoon en netjiese plekkie wat sorg vir 'n gemaklike nagrus. Baie naby hospitaal wat besoeke gerieflik en maklik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Michelle Namens Nellerie V
1 nag
5.0
Feb 2024

Net wat ons nodig gehad het. Heerlik gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie, Nellerie. Ons waardeer jou terugvoer baie.

Kobus J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie vriendelik, en behulpsame eienaars. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie, Kobus. Ons waardeer jou terugvoer baie.

Nielen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Goed geleë. Baie vriendelike diens van Nelia. Kamer was skoon en netjies. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Waardeer jou terugvoer Nielen. Baie dankie.

Linda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie vriendelike diens. Fantastic guesthouse, they upgraded us with no extra costs. Diens was fantasties.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Linda. Waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Martie U
1 nag
4.8
Feb 2024

Moeiteloos en gemaklik. Oxnead was rustig, moeiteloos en gemaklik. Het veral gehou van die kamerdeur wat veilig van die straat af toeganklik was. Dit het kom en gaan eenvoudig gehou. Was ook beïndruk met die bad en stort opsie, en Netflix.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Martie, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Baie dankie.

Anneri G
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Baie vriendelike mense. Help graag. Rustige omgewing. Lekker rustige omgewing. Naby aan Pretoria Oos hospitaal en winkelkomplekse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Anneri. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n voorreg om jou te huisves.

Atha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Baie goed geleë en gerieflik. Baie gerieflik en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie, Atha Scott. Ons waardeer die terugvoer.

Amelia V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Nice and clean, lovely stay. Had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Thank you Amelia. We appreciate your feedback. It was a pleasure to accommodate you and hope to see you again sometime.

Abraham (abri) V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2023

Great value for money. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om jou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanita-straat 802, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNWM1NmE5LTMyYjItNGQxZC1iYzYzLTU5YTI1MGYxN2NmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 802 Johanita Street Moreletapark 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8140252 28.2970897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang