Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oxnead Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Ronel B
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig en gemaklik. Dit was my tweede keer wat ek daar oorbly. Alles wat jy benodig, is daar. Lekker naby hospitaal en 2 groot winkelsentrums. Pluspunt is definitief die Netflix-kanaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Altyd lekker om jou te verwelkom. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit.

Peter T
1 nag
5.0
Des 2024

Pleasant enough. Quiet neighbourhood, decent furnishings, friendly and accommodating host. Sufficient for a decent overnight rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Thanks. Highly appreciate your feedback.

Belinda L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustige, skoon oornag daar spandeer. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dit was 'n groot plesier. Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Taryn V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig. Rustige, veilige oorslaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Tertia Cecilia T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly en veilig geslaap. Baie lekker gebly en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie. Ons waardeer jou positiewe terugvoer ontsettend baie.

Elsje D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Aangename verblyf. Goeie waarde vir geld, goeie ligging naby Netcare Pretoria East hospitaal. Sal weer van hul diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Dankie dat jy tyd gemaak het om terugvoer te gee. Dit was 'n voorreg om jou hier te huisves.

Jana V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Was waarde vir geld. Baie huislik en presies wat ons vir gevra het! Baie gasvry en ligging was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Samantha J
1 nag
5.0
Sep 2024

Definitief die moeite werd. Als wat mens nodig het, is 'n kort afstand. Baie dankie vir die gasvryheid. Ek en my dogtertjie het heerlik en gemaklik by julle gebly. Ligging is perfek en baie naby aan Pta Oos Hospitaal. Winkels en restaurante is gerieflik naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoer baie.

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gemaklik en gerieflik. Daar is uit die pad gegaan sodat ons vroëer kon inboek - Dankie Nelia. Baie skoon en netjiese plekkie wat sorg vir 'n gemaklike nagrus. Baie naby hospitaal wat besoeke gerieflik en maklik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelia
Oxnead Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanita-straat 802, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNWM1NmE5LTMyYjItNGQxZC1iYzYzLTU5YTI1MGYxN2NmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 802 Johanita Street Moreletapark 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8140252 28.2970897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang