Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Beach Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chrizél K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker rustige plek, met baie vriendelike ontvangs! Thanks Lynn! Baie rustig waar mens kan afskakel. Baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
Oyster Beach Cottage
Dear Chrizel, we loved having you both and dear old Kit Kat. Thank you for being perfect guests who followed house rules to the letter. Come back soon. You will always be welcome.

Dirk P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2021

Heerlik WiFi kan verbeter - weet die opvangs daar is swak! Verder baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Baie netjies Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Baie netjies en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Gerieflik en skoon met fantastiese diens. Ons het ons verblyf geniet en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynn
Oyster Beach Cottage
Beste vriende, ons plesier kom weer.

Pauline M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Situated right on the beach and close to Sacramento trail which provides great walking opportunities. Although the rooms were small they had everything you could need for a long weekend stay. The sunsets were amazing and it is a beautiful area with a great restaurant nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tineke G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Netjiese oorslaapplek op 'n baie mooi kusgebied. Gerieflik gebly in Oyster Bay Cottage met nodige selfsorg-toerusting. Naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe' C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Die eienaar van die perseel voel soos familie. Ons het 'n heerlike verwelkoming ontvang vanaf die eienaar. Sy het als mooi verduidelik. Uitsig is pragtig en in 'n baie veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 82, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43z4MsobPSOlKvSCWSTr6ipPjdsBYYotlIf8Jh8CWkdAPc4Bqm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 82 Marine Drive Schoenmakerskop 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.04085 25.54549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang