Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paarl Crystal Family Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crystal-straat 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Paarl Crystal Family Home is 'n selfsorghuis in die Paarl, Wes-Kaap, en spog met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinswegbreek van die gewoel van alledaagse stadsgeraas.

Dié huis met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n 7-sitplek-eetkamertafel, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, Nespresso-masjien, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en komplimentêre WiFi.

Buite kan gaste 'n onderdak-ingeboude braai geniet, 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies terwyl hulle oor die tuin uitkyk. Boonop is daar meer sitplek beskikbaar op die stoep met rustige uitsigte oor die tuin.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Paarl Crystal Family Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Crystal-straat 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paarl Crystal Family Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crystal-straat 4, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66bfa83c6206faf0ed2aa962b97cddee410118ebe3d78a040face58c38f61bc21ae7cb47ca4c428f33a8093141c7ccfe6f3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 4 Crystal Street Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.7152035 18.9677865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang