Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pacem

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jodie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Blissful. Peaceful getaway for two.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het welkom en tuis gevoel by Pacem. Heerlike ruim kamers en leefarea. Pragtige uitsig oor die berg en stil woonarea. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Simply put, great accommodation in every aspect. Will repeat. Thoroughly enjoyed our stay, lots to do and see. Lovely open plan room upstairs for family time with a fire. Our host was very accommodating and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malan
Pacem
Baie dankie vir die waarderende kommentaar. Dit was so lekker om julle te kon ontvang en ons sien julle graag gou weer. Malan

Dean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Peaceful and quiet. Malan made everything easy. He was extremely helpful. The place was beautiful, and what a great location. It had everything we needed and more. Overall, highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Malan
Pacem
Dear Dean, I really appreciate your assessment. It has been such a privilege to meet and host you. We especially appreciate how you left the cottage in a remarkable, spotless condition. We hope to have you back soon. Malan

Magna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Rustige verblyf met baie mooi uitsig oor die berg. Malan en sy regterhand Merryl het ons baie vreindelik ontvang. Merryl het ons goed ingelig oor die verblyf en die dorp en aanbevelings gemaak om ons dae te help beplan. Dankie Merryl vir die welkom heet en tee en koffie. Die ligging is baie goed die area is stil met 'n mooi uitsig op die berg en dit is ook lekker naby Grotto Strand. Die huis was netjies en skoon met groot vertrekke en was goed toegerus met baie ekstras om ons verblyf aangenaam en gemaklik te maak. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Amazing. We had an amazing stay at Pacem. The house was clean and had everything we needed. Merryl and Malan gave us a warm welcome. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malan
Pacem
Dear Nicole, It was such a pleasure to have you as our guests. We hope we have you back soon. Malan

Nico O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2022

Rustig, gerieflik, mooi berg-uitsig. Was vriendelik verwelkom deur die eienaar, wat ons alles gewys het. Het dadelik tuis gevoel. Bo-vertrek oopplan en lekker gekuier met mooi berg-uitsig en lekker stoep. Kamers ruim en lekker. Baie pakplek. Sal graag weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Malan
Pacem
Beste Nico Ons waardeer die positiewe kommentaar. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as ons gaste te kon ontvang en ons hoop ons sien julle gou weer.

Jonique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Onvergeetlike vakansie. Die huis is oor die algemeen netjies, en die gasheer was ook baie gasvry. Ek sal beslis vir Pacem aanbeveel vir enige een, en sal dit beslis weer my vakansieverblyf maak! Die eienaar van die huis is ook baie vriendelik, en dis 'n baie rustige area en pragtige huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malan
Pacem
Dankie vir die vriendelike kommentaar. Dit was baie lekker om julle as ons gaste te hê. Ons sien daarna uit om julle gou weer terug te verwelkom.

Ethel V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Superb. Caring hosts, fabulous accommodation, great views. Will certainly recommend Pacem, it has it all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malan
Pacem
Dit was so lekker om julle as ons gaste te kon hê. Dit was werklik 'n voorreg om sulke waarderende gaste te kon hê. Dit maak die gasvyheidsbedryf so lekker: Mens ontmoet mekaar as gaste maar neem afskeid as vriende. Ons hoop ons sien julle gou weer! Voorspoedige terugreis.

Antoinette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Hierdie akkommodasie kan nie geklop word nie! Met die pragtige uitsig na die berg en die see, die noukeurige aandag aan detail en met alle geriewe wat jou hart begeer, sal ons Pacem beslis weer wil besoek en ook van harte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malan
Pacem
Beste Antoinette Baie dankie vir die vriendelike en positiewe kommentaar. Dit word baie waardeer. Soos jy sal weet beteken dit uiteraard baie vir ons as ons gaste die moeite doen om positiewe kommentaar te lewer. Dit maak ons bemarking soveel makliker. En dis altyd so 'n voorreg om gaste soos julle te kan ontmoet en te akkommodeer, veral as hulle van die Vrystaat kom! Dis ook vir ons lekker as ons weet hulle geniet die besoek. Ons sien julle graag gou weer! Ek hoop die res van julle toer was ook voorspoedig. Baie groete Malan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Malan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 840
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Laan 33, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8sUjPWidH2EIAYZlttfMjLhvjn9IP8ooaKm0FaxIZyHTQi5XJA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 33 11th Avenue Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.406709 19.289891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang