Paddabult
Beskrywing
Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe in elke kothuis sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, 'n leefarea met 'n TV, en 'n groot skuifdeur wat na 'n stoep lei in. Die stoep het braaigeriewe en bied 'n asemrowende uitsig oor die wingerd en op die omliggende berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle kothuisie is selfsorgkothuise.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito, asook 'n skoonmaakdiens geld vir groter groepe.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R45/Klapmuts, Bloemendal Plaas, Simondium, 7670, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: