Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paddabult

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Aangenaam en 'n lekker ervaring. Skoon, netjies en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Goeie waarde vir geld. Baie aangename verblyf. Eenheid is goed toegerus. Baie sentraal tussen Stellenbosch en Paarl. Lugversorging baie welkom in warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Wat 'n heerlike verrassing was dit nie! Skoon, netjiese huisies met lieflike uitsig op die boord. Dankie vir die lekker verblyf, baie gerieflik geleë met pragtige natuurskoon wat jou omring, lieflike tuin en lowergroen grasperk. 'n Trappie na die stoep by die parkeerarea sal handig wees vir ouer persone. Ons sal verseker weer by Paddabult oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie J
1 nag
4.6
Mrt 2024

Uitstekende chalets met goeie ligging en besondere diens. Chalets was baie netjies en skoon en ons is selfs toegelaat om vroeg aan te kom. Alles wat ons vooraf versoek en gereël het, was 100% in plek vir ons spesiale familie-bymekaarkom geleentheid. Paddabult word hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lecinda
Paddabult
Goeie dag Frikkie, dis was heerlik om jou hier te hê en deel te wees van so 'n besondere groot verjaarsdag! Baie dankie dat jy kom kers opsteek het by Paddabult. Lekker bly.

Dawid J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie lekker gekuier hier op Paddabult. Akkomodasie baie netjies, ons het die baie geniet. Huis is baie netjies en smaakvol ingerig met alles wat mens nodig het. Altwee aande het 'n uil kom kuier in die vroeë skemer wat baie spesiaal was. 'n Groot plus is die voorsiening van beligting tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Wonderlik Paddabult se diens was absoluut puik. Paddabult se Janene het ons op hoogte gehou van alle reëlings en inkloktye, asook 'n baie akkurate verduideliking gebied van hoe om te ry na Paddabult (GPS was nie eers nodig nie!). Die Paddabult-eenhede is baie skoon en netjies en dit was heerlik om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lecinda
Paddabult
Hello Hermie, Wat 'n fantastiese review. Baie dankie vir die volpunte. As gaste kry jul beslis dieselfde. Kom kuier asb. weer! Dit was heerlik om jul op die perseel te hê.

Hanneke L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Pragtige plek tussen die wynplase! 'n Lieflike plek om oor te bly as mens wynplase wil besoek. Netjies, skoon met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brigitte D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2022

Was a nice stay, beautiful area. Was a nice stay, beautiful area, close to Franschhoek and the tram.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anni C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ideale ligging. Lekker op die ruim stoep gekuier. Mooi netjies en skoon. Stil maar steeds naby aan baie gewilde wynplase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imelda J
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Asemrowend. Paddabult is so mooi en rustig soos ek gedink het. Ek kom beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lecinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45/Klapmuts, Bloemendal Plaas, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa62d058ca9c4351e59a6b1e5b7ffddafddb83b688f9f54ed432b2528197dabd70990bf347b359edc67fb05c6470ab0c091bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 R45/Klapmuts Rd Bloemendal Farm 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.827396149136 18.939292430877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang