Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paddabult

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lecinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Paddabult
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Aangenaam en 'n lekker ervaring.

Skoon, netjies en baie goed toegerus.

Duncan W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan W

Goeie waarde vir geld.

Baie aangename verblyf. Eenheid is goed toegerus. Baie sentraal tussen Stellenbosch en Paarl. Lugversorging baie welkom in warm weer.

Elize L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Wat 'n heerlike verrassing was dit nie! Skoon, netjiese huisies met lieflike uitsig op die boord.

Dankie vir die lekker verblyf, baie gerieflik geleë met pragtige natuurskoon wat jou omring, lieflike tuin en lowergroen grasperk. 'n Trappie na die stoep by die parkeerarea sal handig wees vir ouer persone. Ons sal verseker weer by Paddabult oorbly.

Frikkie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie J

Uitstekende chalets met goeie ligging en besondere diens.

Chalets was baie netjies en skoon en ons is selfs toegelaat om vroeg aan te kom. Alles wat ons vooraf versoek en gereël het, was 100% in plek vir ons spesiale familie-bymekaarkom geleentheid. Paddabult word hoog aanbeveel!

Paddabult se terugvoer

Goeie dag Frikkie, dis was heerlik om jou hier te hê en deel te wees van so 'n besondere groot verjaarsdag! Baie dankie dat jy kom kers opsteek het by Paddabult. Lekker bly.

Paddabult
Dawid J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid J

Baie lekker gekuier hier op Paddabult.

Akkomodasie baie netjies, ons het die baie geniet. Huis is baie netjies en smaakvol ingerig met alles wat mens nodig het. Altwee aande het 'n uil kom kuier in die vroeë skemer wat baie spesiaal was. 'n Groot plus is die voorsiening van beligting tydens beurtkrag.

Hermie J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie J

Wonderlik

Paddabult se diens was absoluut puik. Paddabult se Janene het ons op hoogte gehou van alle reëlings en inkloktye, asook 'n baie akkurate verduideliking gebied van hoe om te ry na Paddabult (GPS was nie eers nodig nie!). Die Paddabult-eenhede is baie skoon en netjies en dit was heerlik om daar te bly.

Paddabult se terugvoer

Hello Hermie,
Wat 'n fantastiese review. Baie dankie vir die volpunte. As gaste kry jul beslis dieselfde.
Kom kuier asb. weer! Dit was heerlik om jul op die perseel te hê.

Paddabult
Hanneke L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke L

Pragtige plek tussen die wynplase!

'n Lieflike plek om oor te bly as mens wynplase wil besoek. Netjies, skoon met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf.

Brigitte D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte D

Was a nice stay, beautiful area.

Was a nice stay, beautiful area, close to Franschhoek and the tram.

Anni C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni C

Ideale ligging.

Lekker op die ruim stoep gekuier. Mooi netjies en skoon. Stil maar steeds naby aan baie gewilde wynplase.

Imelda J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda J

Asemrowend.

Paddabult is so mooi en rustig soos ek gedink het. Ek kom beslis weer terug.

Ursula G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula G

Wonderlike en rustig.

Ons het die rustigheid geniet! Ek kon lekker onder die boom lê en my boek lees.

Paddabult se terugvoer

Hello Ursula,
Thank you for your wonderful review - full marks!
Was wonderful having you girls at Paddabult! Hope to accommodate you again!

Regards,
Janene

Paddabult
Marinda H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H

Netjies, skoon verblyf en super vriendelike diens.

Ons het 'n heerlike 4 dae by Paddabult spandeer. Mooiste views op die berge, stil en rustig en baie sentraal om wynplase te besoek. Die chalets is baie goed ingerig, skoon en netjies. Ons sal definitief weer terug gaan.

Paddabult se terugvoer

Hello Marinda,
Baie dankie vir jou mooi resensie!
Kom kuier gerus weer by ons!

Paddabult
Renske S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske S

Rustig.

Ons het baie lekker by Paddabult gebly. Dis sentraal gelee tussen al die wynplase in Paarl, Stellenbosch en Franschhoek omgewing. Die huisies het alles wat jy nodig het en 'n lekker groot stoep om op te kuier. Hulle het selfs vir ons 'n camping cot met linne gegee om te gebruik wat baie waardeer word.

Paddabult se terugvoer

Hello Renske,
Baie dankie vir die 5ster resensie. Ons waardeer dit opreg!
Kom kuier gou weer by ons!

Paddabult
Cobus J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus J

Rustig en sentraal vir doendinge.

Was beïndruk met die effektiewe no nonsense-inboekreëlings deur Janene. Chalets baie netjies en goed toegerus. Baie sentraal tussen Franschhoek en die Paarl.

Paddabult se terugvoer

Hallo Cobus
Baie dankie vir jou resensie. Jul het wel nie lank gekuier nie, maar was heerlik om jul te kon akkommodeer.
Bly veilig.

Paddabult
Jeanette M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette M

Beautiful cottages. Well maintained and clean. It has all you need and the much needed air conditioner.

It is a bit close to the main road and traffic noise can get to you especially in the morning. It is also next to beautiful orchards but it has electric fence and barb wire right in your face and that spoiled the beauty. Otherwise, it had well maintained gorgeous gardens.

Paddabult se terugvoer

Hello Jeanette,
Thank you for your review. It's much appreciated. Glad you enjoyed your stay at Paddabult.

Our guests safety is our main priority. Unfortunately it's impossible to satisfy all our guests needs. If we didn't have the fence it'll also be a problem for some.
The road can get a bit noisy. We generally fill the cottages from the bottom up, which means the sooner you book the better your chances of having a cottage further away from the road.

Paddabult
Anton D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Goeie waarde vir geld!

Die eenheid was skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Dit is goed geleë naby 'n verskeidenheid van wynplase en Stellenbosch. Dit bied goeie waarde vir geld en ek sal dit aanbeveel.

Paddabult se terugvoer

Baie dankie vir die 5ster resensie Anton!
Ons waardeer opreg!

Paddabult
Karen B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Sal beslis weer hier kom bly!

Dit was net 'n plesier om hier te kon bly. Dit was verskriklik netjies. Die borde, glase en kombuis-goed is van hoogstaande gehalte. Ook die wit linne en handdoeke was perfek. Die stoep was 'n plesier om op te kuier. Ek wil egter net noem dat die oond se deur nie dig sluit nie. En ons kon geen TV-kanale opspoor nie. Ons het in huisie no. 6 gebly. Nieteenstaande, sal ek die hierdie verblyf vir enige een aanbeveel. Sal definitief weer kom.

Paddabult se terugvoer

Hello Karen,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit.
Ons is tans besig om ons oonde te vervang.
Kom kuier gerus weer!

Paddabult
Eugene D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D

Rustige en mooi omgewing.

Tydjie daar was te kort om werklike mening uit te spreek maar wat ek ervaar van personeel tot by geriewe sal ek beslis weer besoek aflê.

Paddabult se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit daarna dat julle die Paddabult ervaring voluit sal beleef.

Groete Jackie/Janene

Paddabult
Chanelle S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle S

Vriendelike personeel en puik akkommodasie.

Pragtige huisies en baie mooi uitsig. Paddabult is geleë in die mooiste omgewing. Puik diens. Jeanine, baie dankie vir al jou moeite!

Anna V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Rustige, gerieflike verblyf naby Franschhoek.

Ons was in die omgewing vir 'n troue in Franschhoek en die verblyf was gerieflik, bekostigbaar en goed geleë. Paddabult het ons ook akkomodeer met 'n vroeër inkloktyd sodat ons betyds kon wees vir die troue. Ek wens ons kon langer daar gebly het.

Seymore J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seymore J

Rustige omgewing, sentraal geleë.

Vriendelike personeel en baie sentraal geleë. Die eenheid is ruim en skoon. Ons sal vir seker weer hier kom oornag in die toekoms.

Paddabult se terugvoer

Beste Seymore,

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Paddabult
Heidi K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi K

Gerieflik, skoon en netjies, baie tevrede.

Ek sal weer gebruik maak van Paddabult. My enigste klagtes is maak asb. voorsiening vir mense wat filter koffie drink; die alarm paneel maak te veel lig in die slaapkamer, kan dit dalk geskuif word na die leefarea? En die DStv het nie gewerk nie - net kanaal 100 was beskikbaar. Gelukkig was ons nie daar om TV te kyk nie.

Paddabult se terugvoer

Hello Heidi,

Dankie vir jou 'review'. As ek reg onthou het ons vir julle 'n plunger verskaf. Dit is nie iets wat ons in ons eenhede aanhou nie, aangesien dit geneig is om voete te kry, maar op aanvraag verskaf ons dit wel. Die alarm paneel kan weens sekuriteits redes nie uit die slaapkamer geskyf word nie. Dit het 'n deurtjie wat toe gedruk kan word wat dan die lig demp. Ons het nie al die DStv kanale nie, maar slegs 'n hotel 'bouquet'. Ons het meeste sport kanale en paar nuus kanale. Ek sal wel 'n lys van die kanale wat ons het in die eenhede plaas, jy is nie die eerste persoon wat dit onder ons aandag bring nie.

Was lekker om jul by Paddabult te hê en hoop jul kom kuier weer.

Groete,
Janene

Paddabult
Rika C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika C

Puik.

Ons het heerlik gebly. Diens is puik.

Paddabult se terugvoer

Duisend dankies. Kom kuier weer.

Paddabult
Gisela S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela S

Heerlik gekuier in puik omgewing!

'n Heerlike ervaring. Van die bespreking tot aan die anderkant uit!

Paul R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R

Baie lekker verblyf.

Lekker plattelandse verblyf. Baie netjies en skoon. Goeie sekuriteit. Lekker sentraal tussen Paarl en Stellenbosch.

Danél V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danél V

Gerieflik, rustig met 'n mooi uitsig.

Ongelukkig net een nag oornag ,maar beslis waarde vir geld. Mooi uitsig en eenhede is lekker gerieflik vir 'n gesin met klein kinders. Sal beslis eendag weer aanklop.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marcell D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcell D

Baie netjies.

Baie mooi en gerieflike huisies. Baie sentraal geleë.

Paddabult se terugvoer

Hello Marcell. Baie dankie vir jou vol-punte, ons waardeer dit opreg.

Paddabult
L'oreal S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L'oreal S

Stunning location, amazing experience, will be there again soon.

An amazing experience. Will be back again.

Paddabult se terugvoer

Hello L'oreal,

Thank you for choosing to stay at Paddabult. You were lovely guests and we would welcome you back any day.

Please come visit again!

Paddabult
Michelle V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Dit was fantasties!

Ek sal definitief teruggaan - en dit is so naby Babylonstoren ook.

Corlene V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene V

Fantastiese skoon en netjies topgehalteverblyf.

Die huisies is volledig toegerus en het alles wat jy aan kan dink en 'n lieflike braaiplek. Fantastiese uitsig en baie vriendelike ontvangs.

Tersia O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia O

Puik.

Puik! Sal enige tyd aanbeveel. Puik, netjies, prentjiemooi.

Elize D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Baie geniet in 'n rustige en pragtig plek.

Die huis is skoon en netjies, dit het alles wat jy nodig het. Die pragtige uitsig daar by na 'n wonderlike rustige wegbreek. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly, want dit is baie goed geleë.

Paddabult se terugvoer

Hello Elize

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg en ons is bly jul het dit geniet by Paddabult.
Kom kuier gerus weer.

Groete
Janene

Paddabult
Wilna D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Oulike, skoon, netjiese chalet met 'n mooi uitsig.

Heerlike chalet om in te bly. Skoon, netjies. Goed toegerus. Lekker groot stoep. Braaiplek is lekker met 'n mooi uitsig.

Paddabult se terugvoer

Hello Wilna,
Baie dankie vir jou mooi resensie en die 5 sterre! Ons waardeer dit opreg!
Kom kuier gerus weer!

Paddabult
Nadine J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J

Dit was 'n aangename ervaring.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die huisies is pragtig en goed toegerus. Die omgewing is prentjiemooi en dit is die ideale plek om lekker uit te rus!

Paddabult se terugvoer

Hello Nadine,

Dankie vir jou mooi resensie.
Julle kan enige tyd weer by ons kom kuier. Was lekker om jul te kon ontmoet.

Groete,
Janene

Paddabult
Mari D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Baie rustige omgewing.

Ek sal Paddabult weer besoek. Die personeel was baie vriendelik en die akkommodasie baie netjies en skoon.

Paddabult se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Mari. Julle moet weer kom kuier!

Paddabult
Adel V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Uitstekend!

Ek sal regtig Paddabult vir enige persoon aanbeveel. Die ontvangs wat vriendelik en die plekkies baie mooi skoon. Dit is veilig en ons het heerlik gekuier elke aand om die vuur. Die skoonmaakpersoneel was baie hulpvaardig en vriendelik en het uit hul pad gegaan om alles skoon en netjies te hou. Ons sal definitief weer daar kom tuisgaan.

Henning S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning S

Ongelooflik oulik, pragtige natuurskoon, vriendelike ontvangs, oulike honde - alles wat jy nodig het en nog meer.

Ons het die voorreg gehad om op pad na die Kaap by Paddabult oor te slaap. Die enigste negatiewe aspek was dat ons net vir een aand bespreek het! As ons geweet het hoe oulik dit daar is sou ons sekerlik vir 'n week bespreek het. Die ligging is perfek om die area te verken terwyl jy daar oorslaap. Die Huisies is pragtig en voorsien in al jou behoeftes indien nie meer nie. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad en het ons tydjie vreeslik geniet. Dis privaat en jy sien of hoor nie eers die bure nie. Die mooiste natuurskoon en sonsondergang met die berge en suurlemoenboord wat die prentjie afrond. Bitter baie dankie vir 'n baie oulike plekkie. Ons sien julle gou weer.

Paddabult se terugvoer

Hello Henning,

Vreeslik dankie vir jul mooi terugvoering wat jul vir ons gegee het. Ons waardeer dit opreg. Dit maak ons harte bly om te sien dat ons gaste dit geniet by ons.
Jul sal beslis volgende keer vir langer moet kom kuier.

Vriendelike groete,
Janene & Jackie

Paddabult
Thys F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys F

Lekker sentraal.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Hulle voorsien hout vir die braai. Baie sentraal en ons kon al die mooi plekke besoek sonder om weer ver terug te ry. Sekuriteit baie goed.

Paddabult se terugvoer

Goeie dag Thys,

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was lekker om julle by ons te hê. Kom kuier gerus volgende keer 'n bietjie langer.

Sien julle gou weer!

Groete,
Janene

Paddabult
Johan K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Netjiese, rustige en veilige selfsorg-verblyfplek.

Sentraal geleë tussen Stellenbosch, Paarl en Franschhoek. Dis ideaal vir daguitstappies na verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Paddabult se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg!
Dit was lekker om julle te ontmoet.

Paddabult
Mariaan J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan J

Dit was baie lekker.

Uitstekende diens vanaf die kantoor personeel tot die skoonmaakdiens. Die huisies is baie netjies en skoon en is naby alles.

Paddabult se terugvoer

Hello Mariaan,
Was lieflik om julle te ontmoet ek te kon akkommodeer. Ek hoop om jul binnekort weer te sien!
Groete,
Janene & Jackie

Paddabult
Heidi M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi M

Beautiful accommodation in the Cape Winelands overlooking an orchard and the lovely Cape Mountains.

The accommodation itself was neat and comfortable. Very secure, considering we were travelling with 2 small kids. We will definitely stay at Paddabult again, and next time during summer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige verblyf in die Kaapse Wynlande met 'n uitsig oor 'n boord en die lieflike Kaapse berge.

Die akkommodasie self was netjies en gerieflik. Baie veilig aangesien 2 kindertjies saam met ons gereis het. Ons sal definitief weer by Paddabult aanklop, volgende keer in die Somer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paddabult se terugvoer

We are looking forward to having you again!
It was lovely meeting you!

Paddabult
Anita T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anita T

Netjiese, skoon verblyf.

Ons het baie lekker tuisgegaan by Paddabult. Dis ideaal geleë om as basis te dien om die wynplase te verken. Die huisie is ook goed toegerus en ons het selfs 'n lekker vleisie gebraai sommige aande. Die personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam. Dit was "time well spent".

Paddabult se terugvoer

Hello Anita.

Dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons is bly julle het die verblyf en die wynplase geniet. Hoop om jul weer te sien.

Vriendelike groete,
Janene en Jackie

Paddabult
Karien M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M

Baie mooi plek! Mense is gasvry en behulpsaam, netjies en skoon. Pragtig!

Pragtige plek! Skoon, netjies. Alles wat jy nodig het. Ligging is perfek! Sal verseker weer kom bly.

Helgardt V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helgardt V

Baie netjies en skoon. Lekker bl plek as jy buite die Kaap will bly, naby die kelders.

Baie stil en lekker naby Paarl en tussen die wynplase. Sal volgende keer langer bly.

Hilda M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda M

We had a lovely stay.

Chalets perfect. A pool to cool off in would be a wonderful addition at some point.

Aidan S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aidan S

Was a great stay

Exactly what we where looking for, thank you again.

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45/Klapmuts, Bloemendal Plaas, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa62d058ca9c4351e59a6b1e5b7ffddafddb83b688f9f54ed432b2528197dabd70990bf347b359edc67fb05c6470ab0c091bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 R45/Klapmuts Rd Bloemendal Farm 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.827396149136 18.939292430877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang