Paddabult
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lecinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Johan V - Jun 2024
Algehele gradering
Aangenaam en 'n lekker ervaring.
Duncan W - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Elize L - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n heerlike verrassing was dit nie! Skoon, netjiese huisies met lieflike uitsig op die boord.
Frikkie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende chalets met goeie ligging en besondere diens.
Paddabult se terugvoer
Goeie dag Frikkie, dis was heerlik om jou hier te hê en deel te wees van so 'n besondere groot verjaarsdag! Baie dankie dat jy kom kers opsteek het by Paddabult. Lekker bly.
Dawid J - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier hier op Paddabult.
Hermie J - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik
Paddabult se terugvoer
Hello Hermie,
Wat 'n fantastiese review. Baie dankie vir die volpunte. As gaste kry jul beslis dieselfde.
Kom kuier asb. weer! Dit was heerlik om jul op die perseel te hê.
Hanneke L - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige plek tussen die wynplase!
Brigitte D - Des 2022
Algehele gradering
Was a nice stay, beautiful area.
Anni C - Des 2021
Algehele gradering
Ideale ligging.
Imelda J - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Ursula G - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike en rustig.
Paddabult se terugvoer
Hello Ursula,
Thank you for your wonderful review - full marks!
Was wonderful having you girls at Paddabult! Hope to accommodate you again!
Regards,
Janene
Marinda H - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon verblyf en super vriendelike diens.
Paddabult se terugvoer
Hello Marinda,
Baie dankie vir jou mooi resensie!
Kom kuier gerus weer by ons!
Renske S - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig.
Paddabult se terugvoer
Hello Renske,
Baie dankie vir die 5ster resensie. Ons waardeer dit opreg!
Kom kuier gou weer by ons!
Cobus J - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en sentraal vir doendinge.
Paddabult se terugvoer
Hallo Cobus
Baie dankie vir jou resensie. Jul het wel nie lank gekuier nie, maar was heerlik om jul te kon akkommodeer.
Bly veilig.
Jeanette M - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful cottages. Well maintained and clean. It has all you need and the much needed air conditioner.
Paddabult se terugvoer
Hello Jeanette,
Thank you for your review. It's much appreciated. Glad you enjoyed your stay at Paddabult.
Our guests safety is our main priority. Unfortunately it's impossible to satisfy all our guests needs. If we didn't have the fence it'll also be a problem for some.
The road can get a bit noisy. We generally fill the cottages from the bottom up, which means the sooner you book the better your chances of having a cottage further away from the road.
Anton D - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Paddabult se terugvoer
Baie dankie vir die 5ster resensie Anton!
Ons waardeer opreg!
Karen B - Apr 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer hier kom bly!
Lees meerPaddabult se terugvoer
Hello Karen,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit.
Ons is tans besig om ons oonde te vervang.
Kom kuier gerus weer!
Eugene D - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing.
Paddabult se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit daarna dat julle die Paddabult ervaring voluit sal beleef.
Groete Jackie/Janene
Chanelle S - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike personeel en puik akkommodasie.
Anna V - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige, gerieflike verblyf naby Franschhoek.
Seymore J - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing, sentraal geleë.
Paddabult se terugvoer
Beste Seymore,
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons hoop om julle binnekort weer te sien!
Heidi K - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies, baie tevrede.
Paddabult se terugvoer
Hello Heidi,
Dankie vir jou 'review'. As ek reg onthou het ons vir julle 'n plunger verskaf. Dit is nie iets wat ons in ons eenhede aanhou nie, aangesien dit geneig is om voete te kry, maar op aanvraag verskaf ons dit wel. Die alarm paneel kan weens sekuriteits redes nie uit die slaapkamer geskyf word nie. Dit het 'n deurtjie wat toe gedruk kan word wat dan die lig demp. Ons het nie al die DStv kanale nie, maar slegs 'n hotel 'bouquet'. Ons het meeste sport kanale en paar nuus kanale. Ek sal wel 'n lys van die kanale wat ons het in die eenhede plaas, jy is nie die eerste persoon wat dit onder ons aandag bring nie.
Was lekker om jul by Paddabult te hê en hoop jul kom kuier weer.
Groete,
Janene
Rika C - Mei 2018
Algehele gradering
Puik.
Paddabult se terugvoer
Duisend dankies. Kom kuier weer.
Gisela S - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier in puik omgewing!
Paul R - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Danél V - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflik, rustig met 'n mooi uitsig.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Marcell D - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Paddabult se terugvoer
Hello Marcell. Baie dankie vir jou vol-punte, ons waardeer dit opreg.
L'oreal S - Nov 2017
Algehele gradering
Stunning location, amazing experience, will be there again soon.
Paddabult se terugvoer
Hello L'oreal,
Thank you for choosing to stay at Paddabult. You were lovely guests and we would welcome you back any day.
Please come visit again!
Michelle V - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Corlene V - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastiese skoon en netjies topgehalteverblyf.
Tersia O - Sep 2017
Algehele gradering
Puik.
Elize D - Mei 2017
Algehele gradering
Baie geniet in 'n rustige en pragtig plek.
Paddabult se terugvoer
Hello Elize
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg en ons is bly jul het dit geniet by Paddabult.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Janene
Wilna D - Mrt 2017
Algehele gradering
Oulike, skoon, netjiese chalet met 'n mooi uitsig.
Paddabult se terugvoer
Hello Wilna,
Baie dankie vir jou mooi resensie en die 5 sterre! Ons waardeer dit opreg!
Kom kuier gerus weer!
Nadine J - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Paddabult se terugvoer
Hello Nadine,
Dankie vir jou mooi resensie.
Julle kan enige tyd weer by ons kom kuier. Was lekker om jul te kon ontmoet.
Groete,
Janene
Mari D - Jun 2016
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Paddabult se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Mari. Julle moet weer kom kuier!
Adel V - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Henning S - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik oulik, pragtige natuurskoon, vriendelike ontvangs, oulike honde - alles wat jy nodig het en nog meer.
Lees meerPaddabult se terugvoer
Hello Henning,
Vreeslik dankie vir jul mooi terugvoering wat jul vir ons gegee het. Ons waardeer dit opreg. Dit maak ons harte bly om te sien dat ons gaste dit geniet by ons.
Jul sal beslis volgende keer vir langer moet kom kuier.
Vriendelike groete,
Janene & Jackie
Thys F - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker sentraal.
Paddabult se terugvoer
Goeie dag Thys,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was lekker om julle by ons te hê. Kom kuier gerus volgende keer 'n bietjie langer.
Sien julle gou weer!
Groete,
Janene
Johan K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjiese, rustige en veilige selfsorg-verblyfplek.
Paddabult se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg!
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Mariaan J - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Paddabult se terugvoer
Hello Mariaan,
Was lieflik om julle te ontmoet ek te kon akkommodeer. Ek hoop om jul binnekort weer te sien!
Groete,
Janene & Jackie
Heidi M - Jun 2016
Algehele gradering
Beautiful accommodation in the Cape Winelands overlooking an orchard and the lovely Cape Mountains.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige verblyf in die Kaapse Wynlande met 'n uitsig oor 'n boord en die lieflike Kaapse berge.
Die akkommodasie self was netjies en gerieflik. Baie veilig aangesien 2 kindertjies saam met ons gereis het. Ons sal definitief weer by Paddabult aanklop, volgende keer in die Somer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paddabult se terugvoer
We are looking forward to having you again!
It was lovely meeting you!
Anita T - Des 2016
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Paddabult se terugvoer
Hello Anita.
Dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons is bly julle het die verblyf en die wynplase geniet. Hoop om jul weer te sien.
Vriendelike groete,
Janene en Jackie
Karien M - Jul 2015
Algehele gradering
Baie mooi plek! Mense is gasvry en behulpsaam, netjies en skoon. Pragtig!
Helgardt V - Sep 2013
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Lekker bl plek as jy buite die Kaap will bly, naby die kelders.
Hilda M - Des 2013
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Aidan S - Des 2013
Algehele gradering
Was a great stay
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R45/Klapmuts, Bloemendal Plaas, Simondium, 7670, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang