19AtLast
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 'n gesin met kinders of 2 gesinne wat deel. Daar is 2 slaapkamers: een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die ander met 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n kombuis en 'n aparte badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die eenheid het ook 'n tweede aparte toilet. Beide slaapkamers het TV's met OpenView en die hoofslaapkamer het lugversorging. Die ander kamer het 2 staanwaaiers. Die kombuis is met 'n vierplaat gasstoof, mikrogolf en yskas toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Indien jy langer as 1 dag bly moet gaste asb. versoek as hul kamer moet skoonmaak word aangesien dit selfsorg is.
- Daar is motorhuisparkeerplek vir 1 voertuig en veilige beskutte parkeerplek vir nog 3 voertuie.
- Neem asb. kennis dat rook by die verblyf verbode is.
- Rook is in al die eenhede verbode.
- Enkelplaatgasstofies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het twee enkelbeddens met en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV is beskikbaar. Die kamer het sy eie ingang en 'n tuinbankie, sowel as braai-geriewe en 'n veilige, beskutte parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Indien jy langer as 1 dag bly moet gaste asb. versoek as hul kamer moet skoonmaak word aangesien dit selfsorg is.
- Daar is motorhuisparkeerplek vir 1 voertuig en veilige beskutte parkeerplek vir nog 3 voertuie.
- Neem asb. kennis dat rook by die verblyf verbode is.
- Rook is in al die eenhede verbode.
- Enkelplaatgasstofies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het lugversorging, 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView-kanale. Dit het ook 'n veilige beskutte parkeerplek, tuinmeubels, braai-geriewe en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Indien jy langer as 1 dag bly moet gaste asb. versoek as hul kamer moet skoonmaak word aangesien dit selfsorg is.
- Daar is motorhuisparkeerplek vir 1 voertuig en veilige beskutte parkeerplek vir nog 3 voertuie.
- Neem asb. kennis dat rook by die verblyf verbode is.
- Rook is in al die eenhede verbode.
- Enkelplaatgasstofies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n opwasbak, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, yskas en lugversorging. Die eenheid het sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Indien jy langer as 1 dag bly moet gaste asb. versoek as hul kamer moet skoonmaak word aangesien dit selfsorg is.
- Daar is motorhuisparkeerplek vir 1 voertuig en veilige beskutte parkeerplek vir nog 3 voertuie.
- Neem asb. kennis dat rook by die verblyf verbode is.
- Rook is in al die eenhede verbode.
- Enkelplaatgasstofies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is oopplan met eie ingang, 'n tuinbankie en veilige parkeerplek. Die eenheid het 3 enkelbeddens en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas, ketel en eetgerei toegerus. Daar is 'n TV met OpenView, lugversorging en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Indien jy langer as 1 dag bly moet gaste asb. versoek as hul kamer moet skoonmaak word aangesien dit selfsorg is.
- Daar is motorhuisparkeerplek vir 1 voertuig en veilige beskutte parkeerplek vir nog 3 voertuie.
- Neem asb. kennis dat rook by die verblyf verbode is.
- Rook is in al die eenhede verbode.
- Enkelplaatgasstofies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 6 het 'n koningingrootte bed met eie ingang en veilige parkeerplek. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n klein tuintjie met 'n bank, asook lugversorging, 'n TV met OpenView, 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetarea en opwasgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Indien jy langer as 1 dag bly moet gaste asb. versoek as hul kamer moet skoonmaak word aangesien dit selfsorg is.
- Daar is motorhuisparkeerplek vir 1 voertuig en veilige beskutte parkeerplek vir nog 3 voertuie.
- Neem asb. kennis dat rook by die verblyf verbode is.
- Rook is in al die eenhede verbode.
- Enkelplaatgasstofies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlas-straat 19, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang