Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19AtLast

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Collin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean, comfortable, warm and secure. We enjoyed our stay. Very comfortable and cosy and had a good night's rest. Will definitely recommend it to anyone looking for a secure and quiet rest spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
19AtLast
Hi Collin, Thank you so much for your time and for your positive response. Hope to see you again in the future. Kind regards, Dalene

Marietjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies, goed genoeg vir een nag se oorslaap! Ons het lekker gebly in ons kamer (net die buurman se rook voor sy deur het my effe gepla) maar ek is baie sensitief vir rook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
19AtLast
Baie, baie dankie vir jul positiewe gradering. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang!

Org M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlike oornagplek, stil en veilige omgewing. Baie lekker gebly, alles was soos dit geadverteer was. Skoon en netjies in 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
19AtLast
Baie dankie vir julle moeite om vir ons deeglike terugvoer te gee. Kom kuier gerus weer!

Arlene D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Pragtige en gerieflik. Dit was 'n lekker blyplek na 'n lang dag op die pad. Alles baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
19AtLast
Dit was vir ons lekker om julle te ontvang. Baie dankie vir julle besoek!

Laurika L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker! Ons het so lekker gebly! Rustig, alles mooi skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
19AtLast
Julle positiewe terugvoer word so waardeer, baie dankie! Ons sien uit na jul volgende kuier.

Louise D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Ek sou net die aircon op 'n ander plek wou hê aan gesien dit direk op jou gesig is as jy slaap. Maar verder was alles reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
19AtLast
Beste Louise, baie dankie! Kom kuier weer as julle deur Kimberley ry.

Quentin F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Somme net lekke! Dit was 'n baie gemaklike en rustige plek, baie behulpsame mense en geen gesukkel om in te boek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
19AtLast
Ons waardeer jou besoek en positiewe terugvoer, Quentin! Groete tot volgende keer.

Adelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Naby alles. Was groot genoeg vir ons 4. Water was warm. Air conditioning was 'n wenner. Veilige parkeerplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
19AtLast
Hoop om jul gou weer in die toekoms te sien, Adelle. Ons waardeer jul resensie!

Alan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker! As always, neat and clean and well-equipped. Good value for money. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
19AtLast
Always a pleasure having you, Alan! Thank you for choosing us every time.

Sakkie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, sal dit enige tyd aanbeveel. Hartlik ontvang deur die gasvrou wat verduidelik het waar alles is. Sy het uit haar pad gegaan om die ligte en aircon aan te sit in die aand wanneer ons laat inkom. Baie dankie vir die ekstra moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
19AtLast
Opregte dank vir jou resensie, Sakkie. Altyd welkom wanneer jy weer in Kimberley is!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlas-straat 19, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8778e4c227f80d7636cdb698ace2e4ff8f0b5fe93e0a9b60363933ac11acaf5fba540b7a002403721223c33ee336245e7287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 19 Atlas Street Herlear 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74886970318 24.781574317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang