Palmboom Cottage @ Sielerus by Horeb
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 77, Hoek van Park- en Collettstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Palmboom Cottage @ Sielerus by Horeb is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die pragtige dorpie Clarens. Die oopplan-kothuis is op 'n groot erf geleë, spog met 'n uitsig op die pragtige Horeb- en Golden Gate-berge en is ideaal vir 'n klein gesin.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatkonveksie-oond en -stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik om toegang tot stroomdienste te kry. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die groot tuin en op die berge in die verte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Parkstraat 77, Hoek van Park- en Collettstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 77, Hoek van Park- en Collettstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang