Adara Palmiet Valley Luxurious Boutique Hotel
Beskrywing
Hierdie pragtige grasdakkamers het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed met skoon wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar en die eenheid het ook 'n platskerm-TV. Die kamerdeure maak op 'n balkon oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jacaranda Junior Thatch Kamer 5 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Dié kamer het 'n yska, lugversorging en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Orchard Thatch Rooms 17 het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer het 'n yskas en 'n kroegie. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n grasdak, koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Gaste het toegang tot 'n klein balkon met 'n pragtige berguitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grasdakkamers het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed met vars, wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en sepies word ook voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n knus sitarea met 'n platskerm-TV en die deure lei na 'n balkon met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Mountain View Suite 8 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sitarea het 2 slaapbanke, 1 vir 'n kind en 1 vir 'n ander volwassene. Dié eenheid het 'n yskas en 'n stoof. Daar is 'n groot tuin, 'n privaat swembad en gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Mountain View Suite 7 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sitarea het 2 slaapbanke, 1 vir 'n kind en 1 vir 'n ander volwassene. Dié eenheid het 'n yskas, 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n groot tuin, 'n privaat swembad en gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Mountain View-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Gaste het toegang tot 'n kombuisie met 'n kookplaat, yskas en koffiemasjien. Daar is 'n ruim, privaat tuin, 'n privaat swembad en 'n etenstafel met 'n pragtige uitsig oor die landgoed en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is in die Vineyard-gebou onder 'n grasdak geleë. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n aparte stort. Die suite het 'n pragtige uitsig op die berge en oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige grasdakkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n tafel met sitplek vir 2. wasbak en toilet. Daar 'n knus sitarea met 'n kaggel, slaapbank en die deure lei na die tuin en swembadarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het lugversorging en bied slaapplek aan 3 volwassenes of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 2 verdiepings met 'n slaapkamer op die boonste verdieping met 'n koninggrootte-bed, 'n sitarea en 'n lessenaar. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word ook voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar. Op die onderste verdieping is daar 'n tweede sitarea met 'n etenstafel en dit lei die tuin en 'n swembadarea. Hierdie eenheid is ideaal vir langer verblyf of vir gesinne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige huis is ruim met hoë grasdakplafonne en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, asook 'n sitarea met 'n kaggel. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, verhitte handdoekrelings, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, en die derde slaapkamer is 'n ruim solder met 'n koninggrootte-bed. Hierdie solder het 'n sitarea en 2 lessenaars. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n ruim sitarea met 'n kaggel en 'n dubbelslaapbank vir 'n kind. Gratis WiFi en 'n TV is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met sonstoele en 'n etenstafel onder 'n sambreel vir gaste om maaltye en die uitsig oor die wingerde te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang