Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmwag Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Erik V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Heerlik in alle opsigte. Hou van eenvoud en ligging van kampplekke. Netjiese ablusie. Na aan die natuur gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
1 nag
4.2
Sep 2024

Ons het ons tydjie baie geniet en die geriewe is seldsaam en in puik kondisie. Lieflike ruim, skoon en gerieflike staanplekke. Sonsondergang is asemrowend. Sou graag meer tyd daar wou spandeer om al die aktiwiteite in die omgewing te geniet en te ondersoek. Enigste nadeel is 'n hoë hobbel oppad na die kampplekke toe. Ons boswa het gesukkel om daaroor te kom.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 150 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIxc1JnMKVWeayFTYKk71QV3U2dRY8pSHwVCxTPYvFMQyuMZvpO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the C43 Palmwag Lodge and Campsite 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -19.887123845731 13.937527899544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang