Pamperlang Slaapplekkie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neola Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Anneline J - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en aangenaam.
Christiaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, netjies.
Lees meerPamperlang Slaapplekkie se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet.
Sondagsrivier is so wonderlike plek!
Volgende keer moet ek julle uitvat vir sandboarding en 'n rit op die rivier. Julle kan selfs 'n vis of twee vang.
Tessa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad. Kon afskakel van die besige lewe en die natuur waardeer.
Lees meerPamperlang Slaapplekkie se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. Dis 'n absolute fees om my gasvryheid te deel en julle te bederf. Julle was wonderlike gaste.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darling-straat 14, Colchester, 6175, Oos-Kaap