Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Backpackers

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Jean E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Asemrowend! Lekker gebly! Pragtige, mooi skoon en dienstige plek. Eienaar baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal sterk aanbeveel vir reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike tyd gehad. Kon afskakel van die besige lewe en die natuur waardeer. Van ons aankoms tot ons vertrek was een vir die boeke. Het die beste plekkies aanbeveel vir ontbyt, uitstekende pizza, die beste padstal vir biltong en ons op die regte pad gestuur om ons naweek onvergeetlik te maak. Die naweek was afgesluit met 'n ontspannende maseering wat definitief onthou sal word. Sal die plekkie aanbeveel vir wat van die gewoel van die stad wil wegbeweeg en nader aan die natuur wil wees. Baie dankie vir die gasvryheid en dat jy gehelp het om ons huweliksherdenking onvergeerlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neola
Addo Backpackers
Ek is so bly julle het dit geniet. Dis 'n absolute fees om my gasvryheid te deel en julle te bederf. Julle was wonderlike gaste.

Anneline J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Skoon, gerieflik en aangenaam. Sal beslis weer hier slaap. Lekker geslaap, skoon en netjies. Alles daar wat mens kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Megan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

A peaceful and unforgettable experience! It was a fantastic stay and had everything we needed. Our host was amazing and went out of her way to assist me, especially when we had car trouble! She was very helpful and made our stay an absolute pleasure Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Neola
Addo Backpackers
Next time you should definitely stay longer to help me with that massive puzzle.

Engela D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Ons het heerlik gebly in Pamperlang Slaapplekkie. Heerlike en rustige verblyf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Gemaklik, gerieflik, netjies. Moeg gery was ons opsoek na 'n oorslaapplek. Die naam Pamperlang het ons laat voel dat dit net is wat ons nodig het. My man was half skepties toe hy die foto's van die rooi mure gesien het, maar dit was ons oornagplekkie. Ons was verras toe ons by die pragtige rooi huisie ingestap het. Alle interessanthede was daar, en dit was pragtig skoon en netjies, en dit het so lekker geruik. 'n Goeie bed en heerlike stort is altyd 'n wenner, en Pamperlang het die toets loshande geslaag. Sy was 'n gasvrou duisend en het ons na al die plekkies rondom haar verwys waar ons lekker kon eet en oulike aankope kon doen. Pamperlang is 'n nuwe plekkie, en sy wou weet waar en hoe sy dit vir toekomstige besoekers nog meer gerieflik kan maak. Nodeloos om te sê dat ons toe 'n tweede aand oorgebly het, en die plekkie is nou die eerste keuse as ons Oos-Kaap toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Neola
Addo Backpackers
Ek is so bly julle het dit geniet. Sondagsrivier is so wonderlike plek! Volgende keer moet ek julle uitvat vir sandboarding en 'n rit op die rivier. Julle kan selfs 'n vis of twee vang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neola Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R597
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R597
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darling-straat 14, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbe3240b3d6b1fc6626e05c85abfa405459c214729d08d0485171a9e761b0597c534f4c6640c6e13fce017b9b3e517fda31d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R597 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 14 Darling Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.688255 25.8229637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang