Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pampoentjie @ Lieflappie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wege-straat 7, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Pampoentjie @ Lieflappie is 'n knus selfsorgeenheid in Stilbaai en is een van 3 vakansie-eenhede op die perseel wat almal apart verhuur word.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n kind en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n enkelbed vir kinders onder die trap in die leefarea.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Hierdie verblyf is naby die hawe, riviermond en strand geleë. Dit is ook 200 m vanaf Stilbaai Gholfklub en tennisbane aan die westekant. Geen geriewe word met ander gaste gedeel nie. Elke eenheid het 'n aparte ingang en 'n privaat braai-area. Die verblyf het 'n omsetter, sonpanele en gasgeisers en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tercia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wege-straat 7, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wege-straat 7, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59d7af5259eb18cd348b00947ef3f25ec44af9c5e78221be9283de6fe1075e06dc88dec2e641a35fd133c4758e03a2cb6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense 7 Wege Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3854035 21.4192951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang