Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panaderos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierde-straat 74, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Panaderos is 'n selfsorghuis in die hartjie van die kusdorpie Kleinmond. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat uit die stad wil ontsnap, aangesien hierdie verblyf 'n swembad het.

Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel die vierde badkamer wat 'n bad en stort het.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Langs hierdie eetarea is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n tweede sitkamer met 'n TV.

Hierdie leefarea lei na 'n lieflike onderdakstoep met 'n etenstafel, 'n sithoekie en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Dié stoep lei na 'n tuin met 'n swembad waar gaste kan afkoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 776

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Vierde-straat 74, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierde-straat 74, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94a04e974ac2c3e04c10bd0116eea3462efb40dd99568b0a432f9bac44ffa73c503655055d2a03e2ec94f42867fca71926e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 74 4th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.333963 19.029508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang