Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panaderos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierde-straat 74, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 210 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Panaderos is 'n smaakvol versierde selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die kusdorpie Kleinmond. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat uit die stad wil ontsnap, aangesien hierdie eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad wat ideaal is vir die somer.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 10 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en 'n en suite-badkamer met 'n stort insluit. Die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel die vierde badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuisgasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Langs hierdie eetarea is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Hierdie ruimte het 'n tweede sitkamer met 'n TV.

Hierdie leefarea maak oop op 'n lieflike onderdakstoep met 'n buite-eettafel, 'n sithoekie en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Hierdie patio lei na 'n uitgestrekte tuin met 'n uitnodigende swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 722

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Vierde-straat 74, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 210
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 210
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierde-straat 74, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94a04e974ac2c3e04c10bd0116eea3462efb40dd99568b0a432f9bac44ffa73c503655055d2a03e2ec94f42867fca71926e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 210 per nag (plek vir 10) 74 4th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.333963 19.029508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang