Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pane Vivente Garden Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Eienaar was vriendelik, alles was skoon, netjies en net mooi. Hulle was gou om ons te help, hulle maak eers seker die plek wat jy kies is beskikbaar voordat jy hoef te betaal. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Goeie dag Anton, Baie dankie dat julle by ons oornag het. Ons waardeer die ondersteuning. Vriendelike groete, Sascha en Erina

Ilanika D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantasties! Baie netjies en skoon. Goed uitgelee. Alles wat jy nodig het. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Hi Ilanika, baie dankie dat julle by ons oornag en ook tyd geneem het om jul ervaring te deel. Dit is vir ons lekker om te hoor dat julle jul verblyf by Pane Vivente geniet het. Vriendelike groete, Sascha en Erina

Retha V
1 nag
5.0
Jul 2024

Blessed! Lovely hosts, helpful and friendly, communication very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Goeie middag Retha, Baie dankie dat jy by ons oornag het en dankie vir die mooi woorde. Allerbeste dag vir jou! Karoo groete Sascha en Erina

Jasmine D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

It was a lovely experience that left us all feeling well rested. Beautiful setting, lovely cottage environment and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Netjies, skoon en rustig, privaat met veilige parkering. Alles wat mens benodig. Skoon en netjiese plekkie, privaat met veilige parkering, rustig. Baie lekker gebly. Pragtige tuin met 'n lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Hi Jessica, Baie dankie dat julle by ons oornag het. Ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet! Vriendelike groete Sascha en Erina

Sarel J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

10 uit 10. Netjies, skoon en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Beste Sarel, Baie dankie dat julle by ons oornag het en jul goeie terugvoering. Vriendelike groete Sascha en Erina

Carlien A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Pragtig en rustig. Hierdie is 'n ware juweel. Ek was amper lus om langer te bly (as net ons oornag-reis) net om langer in die rustige tuin te sit. Die beddens was supergemaklik en die kat baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Baie dankie dat julle by ons oornag het Carlien. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Baie dankie ook vir die positiewe terugvoering. Groete Sascha en Erina

Gert B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Skoon en veilig. Skoon en veilig. Baie privaat en dierevriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Sal weer daar oornag. Rustige omgewing. Baie mooi tuin. Baie netjiese plek, veilig en stil. Het voorsiening gemaak vir ligte tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Baie dankie dat julle by ons oornag het Cornette. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Lekker dag!

Liezl G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Netjies, veilig, gerieflik! Baie netjies en vol toegerus met alles wat jy nodig het. Gerieflike oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Pane Vivente Garden Cottage
Hi Liezl, Baie dankie dat julle by ons oornag het en dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet! Groete Sascha en Erina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 195
R1 195 R1 076
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 195
R1 195 R1 076
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lubbestraat 5, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58386b93337f3936750a58ed2488ce9bfd51b3e244b87e599b72be3a959dca0aaa902555925e783bbf32b30f4971217a79fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 195 nouVanaf R1 076 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 5 Lubbe Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.351812833333 22.598545833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang