Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pane Vivente Garden Cottage

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lubbestraat 5, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 195 R1 076 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Pane Vivente Garden Cottage is in die stil woonbuurt Hospital Hill in Beaufort-Wes, ver van die besige N1-hoofweg, geleë.

Die tuinkothuis is in 'n privaat, veilige en ommuurde tuin geleë en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, of 2 kleiner volwassenes op 'n dubbelslaapbank. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, klerekas en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, klein yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Komplimentêre koffie, tee, melk, suiker, filterwater en beskuit word voorsien. Die sitarea het lugversorging, 'n groot LED-TV met Netflix en WiFi. Gaste kan hulle eie DStv-intekenbesonderhede gebruik om hulle programme te stroom. Buite op die onderdakstoep is daar 'n ingeboude braai, 'n gasstoofplaat en 'n groot etenstafel met stoele. Die warmbad is vir die eksklusiewe gebruik van gaste. Hout kan op die perseel gekoop word.

Die kothuis het 'n omsettertelsel wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag aan die gang hou. Die kothuis het ook 'n gasgeiser.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Eienaar was vriendelik, alles was skoon, netjies en net mooi. Hulle was gou om ons te help, hulle maak eers seker die plek wat jy kies is beskikbaar v...
Sien meer
Sep 2024
Ilanika D
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Baie netjies en skoon. Goed uitgelee. Alles wat jy nodig het. Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Sep 2024
Retha V
5.0
Blessed! Lovely hosts, helpful and friendly, communication very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Jessica P
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon en rustig, privaat met veilige parkering. Alles wat mens benodig. Skoon en netjiese plekkie, privaat met veilige parkering, rustig. Bai...
Sien meer
Des 2023
Sarel J
Gesin met klein kinders
5.0
10 uit 10. Netjies, skoon en waarde vir geld.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lubbestraat 5, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pane Vivente Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
R 1 195 R 1 076
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 195
R 1 195 R 1 076
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lubbestraat 5, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58386b93337f3936750a58ed2488ce9bfd51b3e244b87e599b72be3a959dca0aaa902555925e783bbf32b30f4971217a79fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 195 nouVanaf R1 076 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 5 Lubbe Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.351812833333 22.598545833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang