Panorama Chalets
Beskrywing
Die terrein het ’n 220V/10A-kragpunt en daar is gedeeltelike gras en kampeerplekke in die skadu. Dis geskik vir tente, karakvane of motorhuise.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeer en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Beddegoed word ongelukkig nie voorsien vir kinders onder 2 jaar wat gratis bly nie.
Kinders van 3 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R200 per chalet moet met aankoms in kontant betaal word. Moet dit asseblief nie saam met u deposito betaal nie!
Let wel:
Die persoon wie die bespreking gemaak het moet ten alle tye van die verblyf teenwoordig wees. 'n Positewe ID word tydens die inklokproses vereis.
Geen groepbesprekings (meer as 6 gaste of verskeie chalets) word oor naweke of op openbare vakansiedae toegelaat nie.
Gaste aanvaar alle bepalings en voorwaardes v hulself en al die gaste wat teenwoordig is, wanneer hulle die vereiste deposito betaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet met 1 slaapkamer en 'n dubbelbed. Oopplan-kombuis en daar is 'n slaapbank in die leefarea. TV met sekere DStv-kanale. Badkamer met stort of bad, wasbak en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg

Dié chalet het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n oopplan-kombuis. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Daar is 'n badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Beddegoed word ongelukkig nie voorsien vir kinders onder 2 jaar wat gratis bly nie.
Kinders van 3 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R200 per chalet moet met aankoms in kontant betaal word. Moet dit asseblief nie saam met u deposito betaal nie!
Let wel:
Die persoon wie die bespreking gemaak het moet ten alle tye van die verblyf teenwoordig wees. 'n Positewe ID word tydens die inklokproses vereis.
Geen groepbesprekings (meer as 6 gaste of verskeie chalets) word oor naweke of op openbare vakansiedae toegelaat nie.
Gaste aanvaar alle bepalings en voorwaardes v hulself en al die gaste wat teenwoordig is, wanneer hulle die vereiste deposito betaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Selfsorg-chalet in die voorste ry met 'n uitsig oor die Graskop-kloof. Daar is 1 slaapkamer met enkelbeddens, 1 badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n leefarea met 'n slaapbank. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Daar is volledig toegeruste kombuis en 'n braaiplek buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Beddegoed word ongelukkig nie voorsien vir kinders onder 2 jaar wat gratis bly nie.
Kinders van 3 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R200 per chalet moet met aankoms in kontant betaal word. Moet dit asseblief nie saam met u deposito betaal nie!
Let wel:
Die persoon wie die bespreking gemaak het moet ten alle tye van die verblyf teenwoordig wees. 'n Positewe ID word tydens die inklokproses vereis.
Geen groepbesprekings (meer as 6 gaste of verskeie chalets) word oor naweke of op openbare vakansiedae toegelaat nie.
Gaste aanvaar alle bepalings en voorwaardes v hulself en al die gaste wat teenwoordig is, wanneer hulle die vereiste deposito betaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dis 'n selfsorg-chalet in die voorste ry met 'n uitsig oor Graskop Gorge. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, badkamer met 'n bad of stort, leefarea met 'n slaapbank en TV met sekere DStv-kanale en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is 'n braai buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Beddegoed word ongelukkig nie voorsien vir kinders onder 2 jaar wat gratis bly nie.
Kinders van 3 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R200 per chalet moet met aankoms in kontant betaal word. Moet dit asseblief nie saam met u deposito betaal nie!
Let wel:
Die persoon wie die bespreking gemaak het moet ten alle tye van die verblyf teenwoordig wees. 'n Positewe ID word tydens die inklokproses vereis.
Geen groepbesprekings (meer as 6 gaste of verskeie chalets) word oor naweke of op openbare vakansiedae toegelaat nie.
Gaste aanvaar alle bepalings en voorwaardes v hulself en al die gaste wat teenwoordig is, wanneer hulle die vereiste deposito betaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dis 'n eenslaapkamer-chalet met 'n dubbelbed, bad, oopplan-kombuis/leefarea met 'n onderdakbraai wat oor Graskop Gorge kyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Beddegoed word ongelukkig nie voorsien vir kinders onder 2 jaar wat gratis bly nie.
Kinders van 3 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R200 per chalet moet met aankoms in kontant betaal word. Moet dit asseblief nie saam met u deposito betaal nie!
Let wel:
Die persoon wie die bespreking gemaak het moet ten alle tye van die verblyf teenwoordig wees. 'n Positewe ID word tydens die inklokproses vereis.
Geen groepbesprekings (meer as 6 gaste of verskeie chalets) word oor naweke of op openbare vakansiedae toegelaat nie.
Gaste aanvaar alle bepalings en voorwaardes v hulself en al die gaste wat teenwoordig is, wanneer hulle die vereiste deposito betaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 3 slaapkamers met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Daar is 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus. TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die leefarea het 'n kaggel en daar is 'n dek met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Beddegoed word ongelukkig nie voorsien vir kinders onder 2 jaar wat gratis bly nie.
Kinders van 3 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R200 per chalet moet met aankoms in kontant betaal word. Moet dit asseblief nie saam met u deposito betaal nie!
Let wel:
Die persoon wie die bespreking gemaak het moet ten alle tye van die verblyf teenwoordig wees. 'n Positewe ID word tydens die inklokproses vereis.
Geen groepbesprekings (meer as 6 gaste of verskeie chalets) word oor naweke of op openbare vakansiedae toegelaat nie.
Gaste aanvaar alle bepalings en voorwaardes v hulself en al die gaste wat teenwoordig is, wanneer hulle die vereiste deposito betaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 3 slaapkamers met 6 enkelbeddens en 2 badkamers. Daar is 'n oopplan-kombuis, 'n eetkamer en 'n leefarea. Die kombuis is volledig toegerus. TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet

Chalet met 1 slaapkamer en 2 enkelbeddens. Oopplan-kombuis en daar is 'n slaapbank in die leefarea. TV met sekere DStv-kanale. Badkamer met stort of bad, wasbak en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Beddegoed word ongelukkig nie voorsien vir kinders onder 2 jaar wat gratis bly nie.
Kinders van 3 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R200 per chalet moet met aankoms in kontant betaal word. Moet dit asseblief nie saam met u deposito betaal nie!
Let wel:
Die persoon wie die bespreking gemaak het moet ten alle tye van die verblyf teenwoordig wees. 'n Positewe ID word tydens die inklokproses vereis.
Geen groepbesprekings (meer as 6 gaste of verskeie chalets) word oor naweke of op openbare vakansiedae toegelaat nie.
Gaste aanvaar alle bepalings en voorwaardes v hulself en al die gaste wat teenwoordig is, wanneer hulle die vereiste deposito betaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 2 slaapkamers. Daar is 'n dubbelbed in een van die slaapkamers en 2 enkelbeddens in die ander een. Daar is 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus. TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Beddegoed word ongelukkig nie voorsien vir kinders onder 2 jaar wat gratis bly nie.
Kinders van 3 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R200 per chalet moet met aankoms in kontant betaal word. Moet dit asseblief nie saam met u deposito betaal nie!
Let wel:
Die persoon wie die bespreking gemaak het moet ten alle tye van die verblyf teenwoordig wees. 'n Positewe ID word tydens die inklokproses vereis.
Geen groepbesprekings (meer as 6 gaste of verskeie chalets) word oor naweke of op openbare vakansiedae toegelaat nie.
Gaste aanvaar alle bepalings en voorwaardes v hulself en al die gaste wat teenwoordig is, wanneer hulle die vereiste deposito betaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 75 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 km buite Graskop op die R533, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang