Panorama Chalets
- Kapasiteit: 75 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 km buite Graskop op die R533, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Panorama is ideaal geleë op die Mpumalanga Platorand, 2 kilometer uit die dorp langs die R533. Die asemrowende uitsig oor die Graskopkloof en Laeveld het menige hart vasgevang. Die hoë berge en kranse, die woude en grasvelde, die watervalle en rivier is almal teenwoordig en sigbaar vanaf hierdie magiese plek. Dit is werklik die ideale omgewing vir jou volgende vakansie of oornagplek.
Ons bied verblyf vir selfsorggaste, karavaan-, motorhuis- en kampeergaste vir vakansies en oornagplekke. Dit is waar gaste, moeg vir die stadslewe, kan ontspan in die rustigheid, vars lug en wye oop ruimte.
Ons natuurlike rots, koue water, swembad is op die rand van die Graskopkloof gebou en is op meer as een manier verfrissend.
Divine Foods @ The View Restaurant is gelisensieer en dit is die plek om jou ontbyt te eet, ligte etes, middagetes en aandete is oop van Maandag tot Sondag tussen 08:00 en 20:00 (laaste bestellings).
Die kiosk en kuriowinkel het 'n verskeidenheid goedere beskikbaar vir verversings, geskenke en speelgoed. Die kunsgalery is in die Restaurant geleë waar skilderye van verskeie mediums en temas van plaaslike en Suid-Afrikaanse talent verkoop word.
Vir die kinders bied ons 'n speelkamer, buitespeelarea asook 'n trampolien.
Die meer avontuurlustige gaste kan die area in en om Graskop verken waar hulle hul hand kan probeer met abseil, riviervlotvaart, perderoetes en die groot swaai. Vir die gaste wat meer wil weet, is daar 'n syplaas, koffieplaas, grotte en meer om te ondersoek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 212
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 km buite Graskop op die R533, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Panorama Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 75 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 km buite Graskop op die R533, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang