Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Paradise Beach Apartments 4 Elara

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sand Piper selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n groot badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n kombuis wat ten volle toegerus is, DStv, gratis WiFi, 'n oopplan-eetarea en 'n sit-area met 'n binnebraai en -kaggel. Die eenheid is ideaal vir 'n wittebroodpaartjie of diegene wat spesiale geleenthede wil vier. Daar is 'n toesluitmotorhuis en 1 parkeerplek op die perseel. Die woonstel het ook 'n sonnige balkon met 'n see-uitsig en sitplek. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen sleutels sal uitgereik word voordat die betalingsbalans ontvang is nie. As dit nie nagekom word nie, het die huiseienaar die reg om die instansie te her-verhuur en die kliënt sal die betaalde deposito verbeur. U is outomaties verantwoordelik vir enige verliese/skade wat aan vaste eiendom of goedere aangegaan is. Eienaar het toegangsreg voorbehou. Onder geen omstandighede mag die aantal persone wat hierbo uiteengesit word verhoog word nie, tensy ooreengekom deur huiseienaars. Die akkommodasie eienaars glo in goeie trou dat die akkommodasie wat u gekies het, na u mening is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cormorant selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -leefarea, DStv en gratis WiFi in. Gaste het toegang tot braaigeriewe in 'n omheinde binnehof. Die woonstel het nie see-uitsigte nie, maar slegs straat-uitsigte. Daar is veilige parkeerplek in 'n motorhuis en parkeerplek op die perseel vir een ekstra voertuig. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen sleutels sal uitgereik word voordat die betalingsbalans ontvang is nie. As dit nie nagekom word nie, het die huiseienaar die reg om die instansie te her-verhuur en die kliënt sal die betaalde deposito verbeur. U is outomaties verantwoordelik vir enige verliese/skade wat aan vaste eiendom of goedere aangegaan is. Eienaar het toegangsreg voorbehou. Onder geen omstandighede mag die aantal persone wat hierbo uiteengesit word verhoog word nie, tensy ooreengekom deur huiseienaars. Die akkommodasie eienaars glo in goeie trou dat die akkommodasie wat u gekies het, na u mening is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elarastraat 4, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5946d5df088ac3fbbca7727f08d65d778e33ee6576384b9f421cb5f0f4108dc5ac3f10683853f56199718d258812e09d2c85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 4 Elara Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.03926 18.03976925582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456