Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach Apartments 4 Elara

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elarastraat 4, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Paradise Beach Apartments 4 Elara is in 'n privaat landgoed geleë, 1,5 km vanaf Club Mykonos in Langebaan. Die woonstelle is smaakvol versier, en sommige bied see-uitsigte. Die area is rustig, waar gaste kan wakker word met die geluid van die branders en voëlgesang. Die ligging is ideaal vir stappers en voëlliefhebbers.

Die akkommodasie het 'n groot UPS-stelsel vir beurtkrag en kompromitteer 2 aparte selfsorgwoonstelle in een huis wat apart of as 'n geheel gehuur kan word. Cormorant is 'n knus selfsorg-gesinswoonstel wat nie see-uitsigte het nie, en bied slaapplek aan 6 gaste. Sand Piper is 'n romantiese wittebrood-selfsorgwoonstel met see-uitsigte wat slaapplek vir 2 gaste bied. Daar is 'n Jacuzzi-bad. Elke woonstel bied braaigeriewe, 'n sitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Strandhanddoeke is beskikbaar teen 'n ekstra koste indien nodig. Lakens en handdoeke word vervang, en die woonstelle word een keer per week skoongemaak. Gaste het toegang tot privaat parkeerplek in die veld en 'n toesluitmotorhuis.

Gaste kan Club Mykonos, 'n Griekse-styl dorpie met dobbelmasjiene, restaurante, kroeë, bootvaarte, seiljagvaart en watersport besoek. Langebaan is ideaal vir seilplankry en vlieërplankry. Gaste kan ook Weskus Nasionale Park besoek wat 28,8 km ver is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Paradise Beach Apartments 4 Elara
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Paul & Jolene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 122

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Elarastraat 4, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Beach Apartments 4 Elara het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elarastraat 4, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5946d5df088ac3fbbca7727f08d65d778e33ee6576384b9f421cb5f0f4108dc5ac3f10683853f56199718d258812e09d2c85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 4 Elara Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.03926 18.03976925582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang