Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Creek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Peet D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Ideale oornag fasiliteit. Rustig, volledige DStv Premium, goeie restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Goed geleë, voldoen aan oornagbehoeftes. Goed geleë, voldoen aan oornagbehoeftes wat ons gehad het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christa J
1 nag
5.0
Okt 2021

Heerlik ontspanne en gesellig. Personeel het ons baie vriendelik ontvang. Ons was 'n groep van 15 volwassenes. Akkommodasie was skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imraan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Everything was better then expected. Clean, neat, must put separation between kid's beds and adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melody E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Stunning. Pragtige plek met gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2021

Comfortable, clean and convenient. Everything was clean and available as promised. Outside area where the braai is appeared a bit shabby with the black netting but otherwise fine. Close to Malelane gate to the Kruger Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel Huyser H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

Waarde vir geld en uiters bekwame en vriendelike bestuurder Aandete spyskaart is baie duur en bied nie genoeg goedkoper opsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2020

Ideaal vir oornag om die volgende dag wildtuin toe te gaan. Geen parkering by die hutte is nie gerieflik nie en ons was nie vooraf daarvan bewus nie. Dalk dit misgekyk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle O
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2020

Nie waarde vir geld nie. Te duur vir wat mens kry.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
2.6
Mei 2020

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R570 na Jeppe's Reef, Hoek van die N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MjA3ZDYzLTM0N2ItNDc4NS1hYWUwLWZhNzE1YzJiMmI3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 Off the R570 to Jeppes Reef Corner of the N4 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.485274848802 31.555503728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang