Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Creek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 70 resensies vir Paradise Creek
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christiaan G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan G

Goed geleë, voldoen aan oornagbehoeftes.

Goed geleë, voldoen aan oornagbehoeftes wat ons gehad het.

Christa J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Heerlik ontspanne en gesellig.

Personeel het ons baie vriendelik ontvang. Ons was 'n groep van 15 volwassenes. Akkommodasie was skoon, netjies en gerieflik.

Imraan K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imraan K

Everything was better then expected.

Clean, neat, must put separation between kid's beds and adults.

Melody E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody E

Stunning.

Pragtige plek met gasvrye mense.

Anna V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V

Comfortable, clean and convenient.

Everything was clean and available as promised. Outside area where the braai is appeared a bit shabby with the black netting but otherwise fine. Close to Malelane gate to the Kruger Park.

Sarel Huyser H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel Huyser H

Waarde vir geld en uiters bekwame en vriendelike bestuurder

Aandete spyskaart is baie duur en bied nie genoeg goedkoper opsies.

Dries H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Ideaal vir oornag om die volgende dag wildtuin toe te gaan.

Geen parkering by die hutte is nie gerieflik nie en ons was nie vooraf daarvan bewus nie. Dalk dit misgekyk.

Christelle O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christelle O

Nie waarde vir geld nie.

Te duur vir wat mens kry.

Anonieme gas - Mei 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Trudie P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Trudie P

Plek kort bietjie aandag.

Yskas was af toe ons daar kom en eers behoorlik koud toe ons ry die volgende oggend. Kombuis nie baie skoon.

John M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Volkome pakket. Kamers pragtig, skoon en netjies. Heerlike bekostigbare kos. Pragtige tuin. Op wildtuin se drumpel,

Vriendelik en vinnig verwelkom. Heerlike kos. Lieflike tuin. Selfs ook van die pragtige plante en bome te koop teen baie redelike pryse. Kamer baie mooi, skoon en netjies. Ons beveel Paradise Creek sterk aan. Op die drumpel van Krugerwildtuin.

Nico F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Weereens puik.

Lekker geëet, lekker geslaap, altyd puik.

Ronel T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T

Heerlik, rustige plekkie om te oornag naby ingang na Kruger Nasionale Park.

Pragtige plekkie, wens ons kon langer bly! Baie keurig ingerig en rustig met watervalletjie. Sal graag weer besoek.

Nico F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Verblyf an restourant - 100% eksie perfeksie.

Vierde keer en daar gaan nog baie kere wees. Presies wat ons soek vir oornagrus voor die wildtuin. Kamers pragtig, netjies en ruim en die restourant baie pragtig en stil en die kos verskriklik lekker maar teen billike prys.

Shanelle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanelle V

Gemaklike, veilige omgewing waar jy welkom voel.

Dit was baie lekker om by Paradise Creek te oornag. Mense is baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer daarheen gaan vir slaapplek.

Nico F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Pragtig, netjies en skoon en die ete in die restourant was 12 uit 10.

Ons derde besoek. Altyd pragtig. Altyd netjies en skoon. Die inklokproses was baie vriendelik en vinnig gewees. Die ete in Ant's Nest was uitstekend, die lekkerste kos teen die billikste pryse. Ons sal definitief weer hier bly, volgende keer sommer 'n rukkie vertoef.

Jacques R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Baie lekker en mooi plek met lekker atmosfeer.

Tweede keer wat ek ons daar bly en dis elke keer great. Sal weer gaan.

Marie' D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie' D

Heerlik gebly in die pragtig gemeubileerde chalet, ideaal vir twee persone.

Goed toegeruste, pragtige chalet met alles wat mens nodig het. Gerieflik naby die Malelane-hek van die Krugerwildtuin, sal dit vir enige iemand aanbeveel. ,

Elsa K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K

Dit was 'n aangename ervaring.

Vir ouer persone is die parkering effens ver van die chalet - dalk 'n klein trollie tot beskikking om bagasie te vervoer.

Nadia K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia K

Goeie oornagverblyf op pad na die Krugerpark of Mosambiek.

Baie skoon, netjiese, toegeruste kamers. Pragtige tuine en rustig.

Marco V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Dit was 'n onvergeetlike kuier.

Ons het baie lekker gebly. Die kamers was baie skoon en stylvol. Ons is baie vriendelik verwelkom en het die pragtige tuin is onvergeetlik.

Annelize E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize E

Baie lekker stil plekkie.

Rustig en netjies. Het die baie geniet.

Marinda P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P

Ideale verblyf baie naby aan die wildtuin.

Die kamer was pragtig en netjies. Ontvangs was vriendelik, maar bietjie deurmekaar. Die ligging is gerieflik naby aan die wildtuin, maar dis baie raserig in die nag met die vragmotors wat daar naby verby ry. Sal dit aanbeveel.

Brits S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brits S

Klein en rustig.

Dit is baie goed geleë. Ideale plek om saam met vriende te kuier. Kos is uitstekend. Baie netjies en vriendelike personeel.

Mechiel B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mechiel B

Aangenaam verras.

Die chalet is netjies, skoon en gerieflik ingerig. Tuine is pragtig, smaaklike ete by die restaurant geniet. Die kelners is goed opgelei en hul diens was voortreflik. Gasvrou, Drienie, is baie gaaf en hulpvaardig. Ons het regtig heerlik gebly. Baie dankie.

Andre S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Strategies geleë op pad Wildtuin toe.

Ons bly in die aanloop en vertrekbane van OR Tambo Lughawe. Mens raak so gewoond aan die geraas dat dit jou nie meer pla nie. Vir een aand egter glo ek nie enige mens kan aan die konstante aankoms en vertrek van Suikerriet en ander swaar vragmotors gewoond raak nie. Tweedens - as jy op die webtuiste adverteer daar is ‘n restaurant by die perseel dan gebruik mens dit as deel van jou kriteria om die plek van ander te onderskei. As jy dan die aand daar arriveer en die wag wat jou ontvang deel jou mee dat die restaurant nie oop is nie - hoe dan. “I can phone the madam to ask if she will come and prepare something for you." As mens nie die diens kan lewer - kontak jou kliënt en tref reëlings vooraf of is dit te veel gevra?Jammer oor die negatiewe aspekte, maar ek is dit aan die volgende kliënt verskuldig.

Erica D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Erica D

A.g.v. van vragmotors wat heel nag in en uit beweeg is die lawaai baie steurend.

Pragtige plek en gasvrye eienaars. Aan beide kante van verblyf 2 truck stops. Heel nag vragmotors wat in en uit beweeg en geweldig raas.

George V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
George V

Skoon en netjies.

Hulle het baie moiete gedoen.

Jerry M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jerry M

Not what I was expecting.

The room was said to be a self-catering, but no microwave to warm my food, no stove to cater myself, no couch to relax and watch TV, limited shelter for cars. I was disappointed.

Esther S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esther S

Die kamer was netjies en gerieflik, maar die geraas van verkeer was hinderlik.

Paradise Creek is te naby aan die besige hoofpaaie na my sin. Die verkeersgeraas is hinderlik.

Nadia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Uitstekend!

Alles van ons ontvangs deur Patrick tot die keurige versierde, skoon eenheid was uitstekend. Ons was dankbaar vir die lugreëling, vars handdoeke en spesiale voorbereide drinkwater! Geen moeite is ontsien en ons beveel die eenheid definitief hoog aan op ons lysie! Ons het baie veilig gevoel en is selfs van onderdakparkering voorsien!

Ninette H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette H

Waarde vir geld.

Ons het oorgeslaap op pad na die Kruger Wildtuin. Dit is 'n lieflike plek en veilig! Die huisie was pragtig en netjies.

Nico F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Baie netjies, attention to detail baie goed en die ete by Ants was uitstekend.

Tweede besoek, sal definitief Paradise Creek weer gebruik.

Annetjie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie M

Baie aangenaam.

Ons is gasvry behandel. Fantastiese restaurant. Kan beslis aanbeveel.

Bennie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S

Uitstekend!

Beste waarde vir geld, sal vir seker weer daar oornag as ons die kans kry, kamer als in wat jy nodig het, baie mooi met groot bome en mooi tuin, restuarant op die perseel met lekerste kos en beste diens, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Lizette B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Sal dit beslis aanbeveel!

Sal Paradise Creek beslis aanbeveel! Stukkie paradys met briljante diens en was baie verbaas met 5 ster-restaurant op perseel! So naby hek van Wildtuin! Waarde vir geld.

Magda H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H

Wat 'n fantastiese kuier, was dit nou nie!

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Met ons aankoms was daar 'n klein probleempie. My man is 'n tetrapleeg en sy rolstoel het nie deur die deur gepas nie. Sommer gou-gou is 'n plan gemaak en die deur se handvatsel is afgehaal en was die spasie groot genoeg sodat die rolstoel deur die deur kon pas. Niks was te veel moeite nie en die personeel was heeltyd behulpsaam om pakkies te help dra en selfs my man in sy rolstoel te help. Die etes by die restaurant was heerlik! Sal beslis weer daar gaan kuier.

Mohamed H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed H

Excellent location. Well kept, spacious.

Excellent location. Well kept, spacious, neat and clean, fresh towels daily, 3 or 4 km to Kruger Park Malelane Gate.

Tovhowani Isaac M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tovhowani Isaac M

Very nice place.

The place was very clean and cosy, we have decided to make it a place to stay in every time we visit Malelane. We enjoyed our time.

Andries B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Gemaklik en rustig.

Baie dankie, dit was 'n baie lekker ondervinding. Dit is skoon en netjies en staff baie vriendelik. Naby hooweg, maar jy hoor dit nie eers nie. Julle tuin is veskrillik mooi onderhou. Sal definitief weer daar oorslaap.

Flip J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip J

Baie rustige pragtige skoon verblyf ideal vir families wat wil weg breek wildtuin toe vir 'n lang naweek.

Skoon, netjies, waarde vir geld, geen onverwagse kostes en naby die wildtuin. Ideaal vir mense wat wil wegbreek vir 'n naweek. Alles wat jy nodig het vir 'n perfekte kuier saam met geliefdes en jou familie.

Venessa D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa D

Goeie nag se rus.

Verblyf was netjies en skoon. Personeel se diens goed en die restaurant se kos lekker en goed geprys.

Nico F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Pragtige en netjiese plekkie met alles wat jy nodig het, en baie na aan die Malelane-hek na die Wildtuin.

Netjies, met baie attention to detail. Het alles wat 'n reisiger benodig en dan nog meer. Prys baie billik. Sal enige tyd weer my kop daar kom neerlê.

Flip V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip V

My tweede keer. Uitstekend. Beslis my gunsteling.

Vir my en gesin die beste naby KNP.

Maricia H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricia H

Lieflike plekkie met dierbare mense.

Die plekkie is pragtig uitgelê en die eienaars is baie behulpsaam, restaurant is pragtig.

Melindi S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melindi S

Baie lekker rustige bestemming!

Na 'n hele dag in die Wildtuin, het ons heerlik ontspan en die lekkerste praws gehad vir ete. Die personeel was baie gaaf en ons baie tuis laat voel. Die buitekant is baie bedrieglik want binne is dit 'n absolute paradys.

Reuben B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reuben B

Nice place.

Beautiful place, clean and equipped rooms. Area good for taking nice pictures around.

Jan S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Lekker gebly!

Puik akkommodasie. Skoon en netjies en mens kan onmiddellik agterkom dat die fasiliteite onderhou word. Hartlik ontvang en het veral die ete in restaurant geniet.

gerhard h - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
gerhard h

Dit was goed en naby die Malelane-hek om in te gaan by die Wildtuin.

Sal weer daar gaan bly, mooi tuin en paddagesang in die aand is baie mooi.

Veronica C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica C

Dit was baie rustig en privaat.

Sal hulle weer boek. So effens afgeleë, maar nie te ver nie. Hulle is weggesteek dat niemand jou kan pla en weet jy is daar nie. Goed geleë na aan Kruger Wildtuin.

Dick K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dick K

Skoon en billike prys.

Wat Paradise Creek betref kon ek nie alles beleef nie want ons het in die reën en donker gearriveer. Maar die plekkie is skoon een die basiese geriewe was op standaard. Die diens van die sekuriteitsman was ongelooflik goed. Hy het vuur gemaak en tafel gedek en eetgerei voorsien.

Heidi V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Baie aangename plekkie.

Bietjie raserig. Ons het geen toiletpapier gehad en kon niemand kry om te vra vir 'n bietjie nie.

Mary -ann S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mary -ann S

Disappointing.

Our unit had the ugliest braai area/patio imaginable. Anything but a paradise! Very close to the national freeway, so truck traffic was obtrusive. The unit was clean.

Corlien J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlien J

Pragtige plek!

Verblyf is stylvol en netjies. Dit is pragtig.

Du Toit R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Du Toit R

Lekker gebly - oulike verblyf volledig toegerus, goeie waarde vir geld.

Ligging nie so lekker nie. Die nabygeleë snelweg raas en die vragmotor-werkwinkels en dieseldepot raas en ruik.

Ronel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Baie mooi en goed, net ligging bietjie sleg.

Mooi kamer en netjies. Net trokke langsaan baie steurend. Die restaurant was nie oop op die Saterdagaand nie.

Wian D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wian D

Netjiese verblyf - doen moeite om jou verblyf aangenaam te maak.

Die verblyf is baie netjies. Personeel vriendelik. Die restaurant lewer smaaklike etes teen billike pryse. Naby geleë aan die Malelane Kruger Hek.

Marianna L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marianna L

Goeie ligging vir Malelane Kruger hek.

Aangename verblyf, mooi eenheid maar reg langs baie besige swaarvoertuig weeg-area. Baie steurend.

Vicky M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M

Wow! Beautiful place!

Will definitely go back there, quiet and very relaxing environment. Beautiful garden and the house was very clean. Oh I loved the bed, very comfortable and the pillows very soft.

Mark S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Lovely venue but rather noisy external sounds.

We enjoyed the stay; however, the noise of vehicles and construction site next door spoilt the rest.

Kobus V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Vriendelikheid en omgee vir gaste.

Dit was baie aangenaam, sal definitief weer daarheen gaan.

Marius N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Fantasties.

Baie goed geleë. Kamers skoon en baie goed ingerig. Restaurant is topklas. Die beste kos wat ons in 'n lang tyd bestel het. Sal definitief teruggaan.

Anton V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Dit was baie rustig en die kos was baie goed.

Ek sal Paradise Creek aanbeveel, sal enige tyd weer daar gaan bly, goeie kos en diens.

Kevin S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

We were pleasantly surprised at how lovely the place was. The staff were friendly and helpful.

We would definitely use this place again.

Heydon H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heydon H

Great friendly, family atmosphere.

Fantastic service, family atmosphere, great food, clean and neat rooms.

Andre B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Kan plek beslis aanbeveel. Skoon, netjies en baie gerieflik.

Heerlik gebly, sal beslis weer hier tuisgaan. Pragtige tuin. Baie naby Malelane en ook Kruger Wildtuin se Malelane-hek. Goeie waarde vir geld.

Wayne S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne S

A good break thank you!

A good break thank you. Proximity to KP is great.

Johan D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Skoon en netjiese verblyf.

Verblyf is netjies en skoon. Ongelukkig baie lawaai van trokke tot laat in aand.

Christa V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Baie lekker plekkie.

Het heerlik gebly by Paradise Creek. Net 'n 2-plaatstofie gemis in die self-catering eenheid, en die geraas van die trokke by die weegbrug was bietjie erg, maar die kamers in geheel is baie goed toegerus. Ons het heerlik gekuier. Baie netjies en goed versorgde eenhede. Sal vir seker weer besoek. Dankie.

Boeta S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Boeta S

Swak diens.

Met aankoms het ek my voos gesukkel om by die hek in te kom aangesien nie 1 van die 3 telefoon no. wat daar is, beman was nie. Na 'n gesukkel het ons die hek oop gekry. Nie Saterdag of Sondag het ek enige van die bestuur gesien nie.

Vanaf
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R570 na Jeppe's Reef, Hoek van die N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MjA3ZDYzLTM0N2ItNDc4NS1hYWUwLWZhNzE1YzJiMmI3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Off the R570 to Jeppes Reef Corner of the N4 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.485274848802 31.555503728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang