Paradise Creek
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R570 na Jeppe's Reef, Hoek van die N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paradise Creek is versteek tussen hoë inheemse bome en is in 'n luisterryke tuin in Malelane in Mpumalanga geleë. Dit is ongeveer 4,7 km van die Malelane-hek na die Krugerwildtuin.
Verblyf word aangebied in smaakvol gemeubileerde kamers met slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die chalets is selfsorg of semi-selfsorg en is ingerig met 'n kombuise of kombuisies. Elke chalet het toegang tot braaigeriewe op die stoep en elke kamer het lugversorging en sekere DStv-kanale.
Paradise Creek het 'n restaurant met 'n à la carte-spyskaart wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Daar is ook 'n konferensie-venue en gaste kan kies tussen 'n verskeidenheid konferensie-pakkette.
Gaste is welkom om te ontspan in die gemeenskaplike vermaakarea en by die swembad op warm somersdae. Paradise Creek is ongeveer 37 km van Swaziland se grenspos en ongeveer 50 km van die Mosambiek grenspos af.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
George Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die R570 na Jeppe's Reef, Hoek van die N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Paradise Creek het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Malelane Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R570 na Jeppe's Reef, Hoek van die N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang