Paradise in the City
Beskrywing
Dié oopplan-kothuis het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die kothuis het onbeperkte WiFi. Dié kothuis het nie 'n TV nie, maar gaste het toegang tot Netflix. Toegang tot die swembad en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kothuis 1 en 2:
Geen ekstra gaste.
Geen harde musiek.
Gaste mag nie na 19:00 swem nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en 'n oopplan-kombuisie, -leefarea en -eetarea. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en het 'n yskassie, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n klein eetkamertafel met stoele en 'n sitarea. Die kothuis het onbeperkte WIFi en 'n TV met Netflix. Daar is 'n slaapbank in die leefarea, slegs vir 2 kinders. Toegang tot die swembad en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kothuis 1 en 2:
Geen ekstra gaste.
Geen harde musiek.
Gaste mag nie na 19:00 swem nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fordyce-ewg 190, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang