Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradise View spog met 'n uitsig oor die Knysnakoppe en oor die waterfront in Knysna. Die woonstel bied gerieflike toegang tot draf-, stap- en fietspaadjies al langs die waterfront.

Die woonstel op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n badkamer met stort, wasbak en 'n toilet. Linne, komberse en handdoeke is ingesluit.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, klein tweeplaatstoof, potte, panne, 3-beengietysterpot, braaipanne, braaitange, broodroosters, strykyster, strykplank en kleredroograk toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi en 'n slim-TV met Netflix in.

Die woonstel spog met 'n braai en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n tafel. Veilige oop parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is stapafstand vanaf die waterfront en restaurante in Knysna. Brenton-On-Sea is 14,4 km ver en Buffelsbaai is 20,6 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Margaret S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons moes langer geboek het. Ons het baie lekker gebly. Die bed was gemaklik. Die uitsig was uitstekend. Alles was perfek. Ons kon og op die bed sit of...
Sien meer
Sep 2024
Stephandre P
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Sal enige tyd daai uitsig van die Knysna (Heads) wil sien. Baie baie lekker. Die eenheid is perfek vir 'n wegbreek. Die view is amazing.
Jul 2024
Howard M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stopover. Perfect for a stopover.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
It was everything we imagined it would be. Close to everything and like the name. It was everything we imagined it would be. Close to e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Patricia V
5.0
Very cozy, clean, relaxing to sit on the balcony with a lovely view. We had an excellent stay. Relaxing. The view was a bonus. Clean. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8db5b8a956c9bd98562cee4d48d5a1fb41e97b8081455e4b0d7a0910ed91cd7cefa663644606af7d26154d2e3dfbfdd79de2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 124 Old Cape Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.036377489129 23.030468523502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang