Paradise View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paradise View is geleë met 'n uitsig oor die Heads in Knysna en bied asemrowende 180-grade uitsigte oor die waterfront. Die eiendom bied gerieflike toegang tot draf-, stap- en fietsrypaadjies langs die waterfront.
Dié woonstel op die boonste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed wat linne, komberse en handdoeke insluit. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, 'n klein 2-plaatstoof, potte en panne, 'n gietyster 3-been pot, braaipanne, braaitang, broodroosters, 'n strykyster, strykplank, en 'n klere opvoubare droër vir buite gebruik. Bykomende geriewe sluit lugversorging, WiFi en 'n slim-TV met Netflix in.
Boonop spog die eiendom met 'n braai-area en 'n bykomende gastesitkamer met gemaklike rusbanke en 'n tafel. Veilige oop parkeerplek is beskikbaar.
Die eiendom is stapafstand vanaf die Waterfront en restaurante in Knysna. Brenton-On-Sea is 14,4 km en Buffelsbaai is 20,6 km vanaf die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang