Paradise View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Paradise View spog met 'n pragtige uitsig oor Knysna-koppe en Knysna Waterfront.
Dié verblyf beskik oor 2 aparte eenhede, naamlik 'n Grondverdiepingeenheid en 'n eenheid op die eerste verdieping. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Linne, komberse en handdoeke word voorsien.
Die eenhede spog met 'n braai en buite-sitarea met gemaklike rusbanke met 'n tafel.
Elke eenheid se kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n klein tweeplaatstoof, potte, panne, 3-been-gietysterpot, braaipanne, tang, broodroosters, strykyster, strykplank en droograk vir klere toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi en 'n slim-TV met Netflix in. Daar is geen wasgoedgeriewe op die perseel nie.
Om veiligheid te verseker word kinders onder die ouderdom van 10 jaar nie toegelaat nie.
Veilige, oop parkeerplek is op perseel beskikbaar.
Die verblyf bied gerieflike toegang tot draf-, stap- en fietsrypaadjies al langs die Waterfront. Dit is ook stapafstand vanaf die Waterfront en restaurante in Knysna.
Gewilde Stande soos, Brenton-On-Sea-strand is 14,4 km en Buffelsbaai is 20,6 km ver van Akkomodasie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang