Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paradise View spog met 'n pragtige uitsig oor Knysna-koppe en Knysna Waterfront.

Dié verblyf beskik oor 2 aparte eenhede, naamlik 'n Grondverdiepingeenheid en 'n eenheid op die eerste verdieping. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Linne, komberse en handdoeke word voorsien.
Die eenhede spog met 'n braai en buite-sitarea met gemaklike rusbanke met 'n tafel.

Elke eenheid se kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n klein tweeplaatstoof, potte, panne, 3-been-gietysterpot, braaipanne, tang, broodroosters, strykyster, strykplank en droograk vir klere toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi en 'n slim-TV met Netflix in. Daar is geen wasgoedgeriewe op die perseel nie.

Om veiligheid te verseker word kinders onder die ouderdom van 10 jaar nie toegelaat nie.

Veilige, oop parkeerplek is op perseel beskikbaar.

Die verblyf bied gerieflike toegang tot draf-, stap- en fietsrypaadjies al langs die Waterfront. Dit is ook stapafstand vanaf die Waterfront en restaurante in Knysna.
Gewilde Stande soos, Brenton-On-Sea-strand is 14,4 km en Buffelsbaai is 20,6 km ver van Akkomodasie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Justus P
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik. Het lekker rustig gebly.
Nov 2024
Jean-pierre D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Baie lekker gebly by Paradise View.
Okt 2024
Elmien P
Saam met lewensmaat
5.0
Visiting Knysna. Our host was very friendly. The apartment was great with a wonderful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Margaret S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons moes langer geboek het. Ons het baie lekker gebly. Die bed was gemaklik. Die uitsig was uitstekend. Alles was perfek. Ons kon og op die bed sit of...
Sien meer
Sep 2024
Stephandre P
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Sal enige tyd daai uitsig van die Knysna (Heads) wil sien. Baie baie lekker. Die eenheid is perfek vir 'n wegbreek. Die view is amazing.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8db5b8a956c9bd98562cee4d48d5a1fb41e97b8081455e4b0d7a0910ed91cd7cefa663644606af7d26154d2e3dfbfdd79de2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 124 Old Cape Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.036353039433 23.0305275321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang