Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradiso 3

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Jan 2025 tot 8 Mrt 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Die volle DStv-pakket is teen R1000 beskikbaar.
Geen addisionele gaste mag oorslaap nie.
Hierdie eenheid maak van koopkrag gebruik en daar sal 'n bedrag van R350 se eenhede met gaste se aankoms gelaai wees. Indien nog krag benodig word, is dit gaste se verantwoordelikheid om dit aan te vul.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mervin Place, Paradiso 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16201dfde0a1c80ddb6ef3c3e9010fe1e20caf7f758bb79fab45c9f030892b99f1d584a464fe71f6e9c7499dceddae2630f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 4 Mervin Place 3 Paradiso 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 08:00-16:00 10:00 -34.109954927755 24.878075291013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang