Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradiso 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mervin Place, Paradiso 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Paradiso 3 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai en is 350 m van die strand af geleë.

Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 5 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. 'n Stort-oor-bad is beskikbaar in die tweede badkamer. Alle linne word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea en hoofslaapkamer het lugversorging.

Die hoofleefarea beskik oor 'n sitkamer en eetarea. Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n gemaklike sit- en eetarea en 'n TV. DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Deur die skuifdeure is daar 'n lieflike patio-area met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Mervin Place, Paradiso 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mervin Place, Paradiso 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16201dfde0a1c80ddb6ef3c3e9010fe1e20caf7f758bb79fab45c9f030892b99f1d584a464fe71f6e9c7499dceddae2630f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 4 Mervin Place 3 Paradiso 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 08:00-16:00 10:00 -34.109954927755 24.878075291013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang