Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradys Perdeplaas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paddy-straat, Paradys Plaas 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradys Perdeplaas is 'n knus selfsorg-solderwoonstel in 'n perdestalletjie op die eienaar se plaas buite Robertson. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek in die berge, of 'n enkele persoon wat op soek is na 'n rustige omgewing.

Die solderkamer het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 2-plaat gas induksie stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n braai, 'n etenstafel en ongerepte uitsigte oor die berge geniet. Sonkrag en parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 7,5 km buite Robertson waar gaste plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase kan vind.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Paddy-straat, Paradys Plaas 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paddy-straat, Paradys Plaas 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1e89267c316f1219b739f09100dddc42cc79c85c103ef278d0565293811658c872197cb45689f1245475299756f84f05f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) Paddy Street Farm Paradys 330 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.76866601337 19.89994752854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang