Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradys Perdeplaas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paddy-straat, Paradys Plaas 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradys Perdeplaas is 'n knus selfsorg-solderwoonstel in ons stoet plaas se perdestalle op die eienaar se plaas buite Robertson. Hierdie eenheid is ideaal vir enige perde liefhebber wat op soek is na 'n romantiese wegbreek in die berge, of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige omgewing. As jy baie van perde hou is hierdie die plek vir jou.

Die slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. LÊ omdat dit n dakwoonstel is, is die kopspasie bokant die bed aan die een kant beperk.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n slim-TV. WiFi is ook beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n braai en n piekniektafel, en hulle kan die ongerepte uitsigte op die berge geniet. Sonkrag en parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 4km km buite Robertson, waar gaste plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en wynplase kan vind.

Die trappe na die woonstel is baie styl en die stort is klein. Die woonstel is nie geskik vir diegene wat moeilik loop, of vir die groteres onder ons nie. Gaan asb die foto’s na voor u bespreek. Die verblyf hier beloof egter om n heerlike en unieke ervaring te wees met een van die asemrowendste uitsigte denkbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Paddy-straat, Paradys Plaas 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paddy-straat, Paradys Plaas 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1e89267c316f1219b739f09100dddc42cc79c85c103ef278d0565293811658c872197cb45689f1245475299756f84f05f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) Paddy Street Farm Paradys 330 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.76866601337 19.89994752854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang