Paradys Perdeplaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paddy-straat, Paradys Plaas 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paradys Perdeplaas is 'n knus selfsorg-solderwoonstel in 'n perdestalletjie op die eienaar se plaas buite Robertson. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek in die berge, of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige omgewing.
Die solderkamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n slim-TV. WiFi is ook beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n braai en etenstafel, en hulle kan die ongerepte uitsigte op die berge geniet. Sonkrag en parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 7,5 km buite Robertson, waar gaste plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en wynplase kan vind.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annerie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Paddy-straat, Paradys Plaas 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paddy-straat, Paradys Plaas 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang