Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parkview Selfcatering Apartments

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Errol George B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Die website se alles op ons het die naweek lekker en veiling in u selfsorgfasiliteit geniet en sal beslis weer in die toekoms u nader. Baie dankie. By die funksie waar ons was het ons vir almal gese as hulle lekker wil kuier, kan hulle lekker slaap, Parkview nader en dis lekker sentraal geleë. U plante was ook 'n groot lus vir die oog. Weereens dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yehoram S
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Great place to stay and will come again. I really enjoyed my stay. There is just one thing that bothered me: I can't stand mothballs. Can you maybe not put mothballs all around the place?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pasi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Good, perfect. Satisfactory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

It was nice staying at Parkview. They could've given me a discount for the extra day I decided to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Jan 2023

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Comfortable, everything that you need is there. Neat and tidy. Walking distance to shops, restaurants. Will always return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlik en rustig. Naby ales. Loop afstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

All our needs in one place. Clean. Friendly service. My husband was so relaxed. Even with his prostheses it was so easy for him here and it suited our needs totally. 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile D
Kort verblyf
4.8
Feb 2022

Very safe apartment. On the following day we were moved to a bigger room and the room was not clean enough, the kitchen utensils had rust starting from the kettle and the bedding was not clean enough as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samonique M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Huis-weg-van-die-huis. Ons het baie gerieflik en lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en het vinnige en puik diens ontvang. Die woonstel was baie netjies en goed toegerus met alles wat ons benodig. Ek sal dit beslis aanbeveel en weer van die dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 128

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R535
R535 R428
per nag, vir 2 mense
Vanaf R535
R535 R428
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinetstraat 2, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3YzkzMjljLTdhODEtNDliMC04ZWViLTNhNTNlYzUzZDdjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R535 nouVanaf R428 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 2 Graaff Reinet Road Penford 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.761765033644 25.404400527478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang