Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parkview Safari Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Minrie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Ek het aan die Addo Ultra Trail gaan deelneem. Ons het besluit om 'n gesinsvakansie daarvan te maak. Parkview is lieflik! Beter diens gaan jy nêrens kry nie. Die bestuur het agteroor gebuig om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die kamers is baie gerieflik! Ons het heerlik gerus. Die park is by Addo so die ligging was uitstekend. My dogters het die voorreg gehad om 'n baba Springbok 'n bottel melk voer. Ons sal weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
Baie dankie Minrie. Ons is so bly en dankbaar dat jul die kuier by ons geniet het. Sien uit om julle weer eendag te kan ontvang by ons. Baie seën vir julle

Caryn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Really enjoyed, very different experience, but loved it. Lovely stay, beautiful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alrishka M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2024

Duur vir wat jy kry. Ek kan Parkview glad nie aanbeveel nie. Die selfsorg eenheid waarin ons gebly het was baie onvolledig, oud en nie goed onderhou nie. Vir wat jy betaal is dit glad nie werd nie. Baie teleurgesteld. Gasvrou het ons wel geskuif na 'n tent met beter geriewe waarvan party van die geriewe wel nie gewerk het nie. Sal nie sommer weer hier bespreek nie. Hoop hulle kan die nodige verbeterings maak en die prys aanpas om by die geriewe te pas.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
Mariska, mag julle baie geseënd wees. Alles wat mooi is vir julle.

Abrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rus vir jou siel. Uitstekende akkommodasie, ideaal vir natuurliefhebbers. Stil omgewing met pragtige sonsondergange en reg langs Addo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saleh N
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

5 Stars Services & Hospitality. I recommend everyone to visit Park View Safari Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Fantasties geleë, netjies, skoon en puik diens. Baie dankie Suzanne en personeel vir 'n fantastiese oorslaap. Aandete was puik, diens uit die boonste rakke. Sal die tente enige tyd aanbeveel, in die natuur, teenaan die Addo en Sunday River Adventures! Ontbyt was 'n wenner! Julle sien ons weer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Relaxing, scenic and very enjoyable. We stayed inside the lodge in a very large room. Location was perfect as less than 1 km to gate of Addo Elephant Park. Beautiful and scenic with some wildlife on the property too. The staff is very accommodating and friendly and helpful. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
Thank you for the beautiful review. We are glad you enjoyed your stay with us. May you be blessed.

Js S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Baie lekker plek met perfekte ligging. Baie lekker plek. Vriendelike mense en baie lekker vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
Baie dankie dat julle by ons gekuier het. Was lekker om julle te he as ons gaste. Baie seen vir julle

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Was baie baie lekker gewees - jammer ons moes ry ... Baie vriendelike staf en sommer baie gou vriende geraak met Karen, Brenda en Zaanri. Lekker gekuier, jy voel meer as net 'n gas! En toe Suzanne en Petri die eienaars ontmoet en baie, baie lekker gesels! Wat lekker is, is dis sommer by die Addo Park. Jy kan daar eet en hulle kos is awesome! En genoeg ook! Sal ons beslis weer sien, was verskriklik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
Baie dankie Deon. Dit was so lekker om julle daar by ons te kon ontvang. Julle moet weer vir ons kom kuier. Baie seën vir hierdie nuwe jaar.

Gideon V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Puik ligging, vriendelike bestuur en personeel, uitstekende diens! Ons het heerlik by Parkview Safari Lodge gekuier. Blyplek ruim en goed ingerig, fasiliteite netjies, skoon en goed instandgehou. Heerlike kos, ruim porsies. Sal beslis weer hier kuier en aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
Baie dankie. Ons is so bly julle het lekker by ons gebly en gekuier. Baie seeninge vir julle. En kom kuier weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofweg, Colchester, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7b849c8e8624a11f1553fb6a991e3337a86605f16bc8963bc82fd28ff9e13850ad9bf309197c9d8460277f94f7e6e0d28f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off Main Road Colchester 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.688664028096 25.794637989555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang