Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parkview Safari Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Parkview Safari Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Minrie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minrie S

Ek het aan die Addo Ultra Trail gaan deelneem. Ons het besluit om 'n gesinsvakansie daarvan te maak.

Parkview is lieflik! Beter diens gaan jy nêrens kry nie. Die bestuur het agteroor gebuig om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die kamers is baie gerieflik! Ons het heerlik gerus. Die park is by Addo so die ligging was uitstekend. My dogters het die voorreg gehad om 'n baba Springbok 'n bottel melk voer. Ons sal weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie Minrie. Ons is so bly en dankbaar dat jul die kuier by ons geniet het. Sien uit om julle weer eendag te kan ontvang by ons. Baie seën vir julle

Parkview Safari Lodge
Caryn H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Caryn H

Really enjoyed, very different experience, but loved it.

Lovely stay, beautiful accommodation.

Alrishka M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Alrishka M

Duur vir wat jy kry.

Ek kan Parkview glad nie aanbeveel nie. Die selfsorg eenheid waarin ons gebly het was baie onvolledig, oud en nie goed onderhou nie. Vir wat jy betaal is dit glad nie werd nie. Baie teleurgesteld. Gasvrou het ons wel geskuif na 'n tent met beter geriewe waarvan party van die geriewe wel nie gewerk het nie. Sal nie sommer weer hier bespreek nie. Hoop hulle kan die nodige verbeterings maak en die prys aanpas om by die geriewe te pas.

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Mariska, mag julle baie geseënd wees. Alles wat mooi is vir julle.

Parkview Safari Lodge
Abrie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V

Rus vir jou siel.

Uitstekende akkommodasie, ideaal vir natuurliefhebbers. Stil omgewing met pragtige sonsondergange en reg langs Addo.

Saleh N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saleh N

5 Stars Services & Hospitality.

I recommend everyone to visit Park View Safari Lodge.

Kobie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie J

Fantasties geleë, netjies, skoon en puik diens.

Baie dankie Suzanne en personeel vir 'n fantastiese oorslaap. Aandete was puik, diens uit die boonste rakke. Sal die tente enige tyd aanbeveel, in die natuur, teenaan die Addo en Sunday River Adventures! Ontbyt was 'n wenner! Julle sien ons weer!

Mike V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Relaxing, scenic and very enjoyable.

We stayed inside the lodge in a very large room. Location was perfect as less than 1 km to gate of Addo Elephant Park. Beautiful and scenic with some wildlife on the property too. The staff is very accommodating and friendly and helpful. Would definitely stay there again.

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Thank you for the beautiful review. We are glad you enjoyed your stay with us. May you be blessed.

Parkview Safari Lodge
Js S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Js S

Baie lekker plek met perfekte ligging.

Baie lekker plek. Vriendelike mense en baie lekker vir kinders.

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gekuier het. Was lekker om julle te he as ons gaste. Baie seen vir julle

Parkview Safari Lodge
Deon V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Was baie baie lekker gewees - jammer ons moes ry ...

Baie vriendelike staf en sommer baie gou vriende geraak met Karen, Brenda en Zaanri. Lekker gekuier, jy voel meer as net 'n gas! En toe Suzanne en Petri die eienaars ontmoet en baie, baie lekker gesels! Wat lekker is, is dis sommer by die Addo Park. Jy kan daar eet en hulle kos is awesome! En genoeg ook! Sal ons beslis weer sien, was verskriklik lekker!

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie Deon. Dit was so lekker om julle daar by ons te kon ontvang. Julle moet weer vir ons kom kuier. Baie seën vir hierdie nuwe jaar.

Parkview Safari Lodge
Gideon V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Puik ligging, vriendelike bestuur en personeel, uitstekende diens!

Ons het heerlik by Parkview Safari Lodge gekuier. Blyplek ruim en goed ingerig, fasiliteite netjies, skoon en goed instandgehou. Heerlike kos, ruim porsies. Sal beslis weer hier kuier en aanbeveel!

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ons is so bly julle het lekker by ons gebly en gekuier. Baie seeninge vir julle. En kom kuier weer

Parkview Safari Lodge
Seugnet B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet B

Een woord: uitstekend!

Dit was 'n heerlike wegbreek. Personeel is baie gaaf en gasvry. Geriewe was skoon en netjies, nie net in jou kamer nie, maar ook by Lodge. Kos was uitstekend. Sal beslis weer gaan.

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Ag wonderlik. Ons so dankbaar julle het julle wittebrood en verblyf by ons geniet. Mag God se rykste seën met julle wees.

Parkview Safari Lodge
Erik B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik B

My verblyf by Parkview was deel van my wittebrood saam met my nuwe vrou.

Ons het die tydjie by Parkview baie geniet. Die gasvryheid waarmee ons ontvang was is besonders. Die kos, diens en verblyf was puik.

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ons is so bly julle het dit geniet by ons. Mag julle baie geseend wees in julle lewensreis saam. Kom kuier weer.

Parkview Safari Lodge
Bruce D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce D

Excellent.

What a fantastic place. Close proximity to the South Gate. We stayed in the luxury tents. Massive space and comfortable. May just recommend possibly an aircon or higher speed roof fan.

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us at Parkview. We are glad you enjoyed your stay. May you be blessed and safe in this coming year

Parkview Safari Lodge
Jakes C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes C

Uitstekend!

Baie mooi, skoon, gerieflik en goed geleë, en hulle etes is fantasties!

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie.
Ons is so bly julle het dit geniet.
Kom kuier weer.
Baie seen vir julle.

Parkview Safari Lodge
Marlene R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Pynlik netjies en gemaklik.

Die selfsorg-eenheid is die beste toegerus wat ek nog ooit ervaar het. Daar is niks waaraan mens kan dink wat nie in die eenheid is nie. Alles is super netjies. Perfek vir 'n wegbreek van die daaglikse gejaag.

Estelle C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C

The staff very friendly and accommodating.

We enjoyed our stay, lovely to see the animals on the property and my grandchildren enjoyed swimming in the pool.

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Dankie dat julle gekies het om by ons te kom kuier. Was lekker om julle hier te hê.

Parkview Safari Lodge
Siya M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Siya M

Great getaway location from the busy city.

Next time I’ll book the tents, the place is amazing and thank you to the hosts.

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Thank you. We are glad you enjoyed your stay.

Parkview Safari Lodge
Jackie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Uitstekend.

Vriendelike personeel se gasvryheid het ons baie tuis laat voel en kos was heerlik. Hulle het ook baie moeite gedoen om vir ons 'n river cruise te reël. Nogmaals dankie!

Rita-mari V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita-mari V

Self catering unit.

Spacious, clean self catering unit, safe parking and ideally located. Also went on a boat tour on the river which we can recommend.

Parkview Safari Lodge se terugvoer

Hallo Rita-Mari
Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontvang en hier te he. Voorsoed vir 2020.
Parkview Safari Lodge span.

Parkview Safari Lodge
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofweg, Colchester, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7b849c8e8624a11f1553fb6a991e3337a86605f16bc8963bc82fd28ff9e13850ad9bf309197c9d8460277f94f7e6e0d28f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off Main Road Colchester 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.688664028096 25.794637989555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang