Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paters Haven BnB & Self-Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Anthony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Very pleasant stay. Very comfortable accommodation and the hosts were very helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Good day Anthony, Thank you for visiting and thank you for the kind comments. Please visit again. Marlene

Vivian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We had a fantastic 2-day stay. What a lovely B&B, the hosts are very friendly and informative. From our veranda, we could sit and watch the sea. The freshly baked bread we had at breakfast was oh so yummy. Will definitely go back again and recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Skoon, netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Amanda Dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit word waardeer. Michael

Carol H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect spot, will definitely return. Perfect setting, very welcoming hosts, what a stunning spot in such a beautiful part of our stunning country.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Carol, Thank you for your positive response. Kind regards

Lynnette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Het dit vreeslik geniet. Baie dankie. Heerlik gekuier en gebly by Paters Haven BnB & Self-Catering. Die plek is mooi skoon en ons het so lekker geslaap. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en presies alles mooi verduidelik. Baie aangename mens. Dit was ons eerste keer op Paternoster en ons was heerlik verras. Net een negatiewe ding: Die wind! Sjoe, dit was erg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Lynette, Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ongelukkig het ons nie beheer oor die weer nie. Groete Paters Haven

Arno D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ons het ons kort verblyf baie geniet en kan dit aanbeveel. Marlene was baie aangename hosts.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Hi Arno Dit was aangenaam gewees om julle te ontmoet. Dankie vir die besoek. Groete, Michael en Marlene

Chris O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekke rustig. Lang ente op die strand geloop. Baie lekker gebly. Pragtige stuk kus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tommie R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Baie aangenaam. Baie lekker, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Geen probleem. Ja lekker, maar sal graag volgende keer iets groter soek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Hi Leon, Ek is bly dat jou besoek lekker was. Groete, Paters Haven

Marlene H
1 nag
5.0
Sep 2023

Beautiful gem in Paternoster. Lovely place, with very helpful friendly hosts. Beautiful view of the sea from the little balcony. The continental breakfast was delicious. Perfect place to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Hi Marlene Thank you for your positive review We are happy that you enjoyed your stay at our humble offering Regards Michael and Marlene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoring-straat 11, Abdolsbaai, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOWIzMDNlLWExYTUtNDZhMi04ZTViLTNhOGRmYWJlZjk1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 11 Kriedoring Street Abdolsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.811759347641 17.884540557861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang