Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Patmos Stay

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizanne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Naweek weg saam met my man. Vreeslik lekker gebly by Patmos, baie spesiale plek. Ons het vreeslik lekker by Patmos gebly. Daar is soveel ekstra moeite wat hulle doen. Ook in die klein details van die plek is daar soveel effort ingesit en dit is wat mens se verblyf ekstra spesiaal maak. Die host was ongelooflik vriendelik. Pragtige tuin waarin jy kan sit en braai. Baie goeie ligging, baie naby aan lekker restaurante in die dorp. Sal definitief Patmos aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynné S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik en ontspannend. Wat 'n wonderlike plek - sentraal, stil, rustig, mooi, privaat, en dit ruik lekker. Dit is keurig versier en gemeubileerd, met alles wat 'n mens nodig het. Die gasheer is vriendelik en kommunikeer goed. Ons sal beslis weer daar bly en kan dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik, rustig, 'n geniet vir die oog, stylvol, kunssinnig, ruim, funky. PatmosStay is 'n juweel van 'n plekkie. Snoesig weggesteek agter op die erf, met heerlike privaatheid en veiligheid. Jou motor parkeer reg voor die ou sink skuifdeur na die privaat binne-tuintjie, met 'n pypsteel inrit en hek op die straat. Binne is daar alles wat jy moontlik kan nodig kry in keurige styl. Dit was 'n heerlikheid om elke hoekie en detail te verken. Alles werk: TV, ketel, yskas, stort, aircon, WiFi. Dit is nie altyd 'n gegewe nie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Patmos Stay
Baie dankie, waardeer.

Zana V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Ons het heerlik gebly - die plek was silwerskoon en gerieflik. Patmos Stay is 'n absolute droom. Roux het so baie moeite in die plekkie gesit en laat voel mens dadelik welkom. Ek sal definitief terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Patmos Stay
Baie dankie.

Quintusz G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great host, was neat and tidy. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Patmos Stay
Baie dankie, Quintusz!

Anina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vir seker sien Patmos Stay ons weer spoedig. 'n Oasis van verblyf. Puik geriewe. Ruim en privaat. Vriendelike ontvangs en diens. 'n Fyn ontwerpershand te sien in al die aspekte van die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Patmos Stay
Baie dankie.

Carmen E
1 nag
5.0
Nov 2024

Patmos Stay sal ek 110% aanbeveel. Die oulikste plekke het soos huis gevoel! Amazing! Baie vriendelike host en alles was bitter mooi en netjies! Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sal definitief weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Patmos Stay
Baie dankie, Carmen!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roux Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry-straat 70, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5146bedf7fd358b061321644923972c737aa731e89401cb2f6484b04dc89a60a8e9b93b85cfb9049afc40ed2613bdcbd487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 70 Barry Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.800210892862 19.882001941105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789