Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Patmos Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry-straat 70, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Patmos Stay is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van Robertson, die bekende wyndorp, en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eet-geriewe. Dit is ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat oornag- of vakansieverblyf soek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hendrien B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig, 'n geniet vir die oog, stylvol, kunssinnig, ruim, funky. PatmosStay is 'n juweel van 'n plekkie. Snoesig weggesteek agter op die erf,...
Sien meer
Jan 2025
Zana V
Besigheidsreis
5.0
Ons het heerlik gebly - die plek was silwerskoon en gerieflik. Patmos Stay is 'n absolute droom. Roux het so baie moeite in die plekkie gesit en laat ...
Sien meer
Des 2024
Quintusz G
Saam met lewensmaat
5.0
Great host, was neat and tidy. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Anina V
Saam met lewensmaat
5.0
Vir seker sien Patmos Stay ons weer spoedig. 'n Oasis van verblyf. Puik geriewe. Ruim en privaat. Vriendelike ontvangs en diens. 'n Fyn ontwerpershand...
Sien meer
Des 2024
Carmen E
5.0
Patmos Stay sal ek 110% aanbeveel. Die oulikste plekke het soos huis gevoel! Amazing! Baie vriendelike host en alles was bitter mooi en netjies! Sal d...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roux Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Barry-straat 70, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Patmos Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry-straat 70, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5146bedf7fd358b061321644923972c737aa731e89401cb2f6484b04dc89a60a8e9b93b85cfb9049afc40ed2613bdcbd487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 70 Barry Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.800210892862 19.882001941105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang