Pat's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Petrus V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was besonders.
Pat's Place se terugvoer
Dankie Petrus, ek is baie bly dat julle dit geniet het. Groete,
Suzanne
Philip G - Mrt 2023
Algehele gradering
Can't wait to go back.
Pat's Place se terugvoer
Thank you Philip, for taking the time to review us. We loved having you and look forward to welcoming you back soon. Kind regards. Suzanne
Erin R - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent service with a comfortable room on a beautiful property walking distance to town. Would gladly recommend and return again in the future.
Pat's Place se terugvoer
Thank you so much Erin. It was lovely to have you, and I feel quite bad that I was so busy that I could not attend to all your needs myself, but I'm delighted that you enjoyed it all the same. Hope to see you again soon.
Christelle B - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike rusplek.
Pat's Place se terugvoer
Ek sien uit om jou weer te verwelkom
Flip V - Jun 2024
Algehele gradering
Aanegenaam. Gesellig.
Pat's Place se terugvoer
Ek is baie bly dat jy dit geniet het. Kom kuier gerus weer.
Annita L - Mrt 2024
Algehele gradering
We genoten van elke dag!
Pat's Place se terugvoer
Hi Annita,
Dankie daarvoor. As die skoonmaak uitstekend was, waarom dan die 4/5 vir netheid? Laat weet asb sodat ons dadelik daaraan kan aandag gee. Ek sal graag enigiets wil regstel wat verkeerd is.
Nogmaals dankie vir jou gawe komplimente.
Groete,
Suzanne
Glenn-douglas H - Mrt 2024
Algehele gradering
Very comfortable room in a convenient location.
Pat's Place se terugvoer
Hi Glenn,
Thank you for your kind review. Yes, it is hard to convert every corner of a very old house into a comfortable space, hence the small bathroom in Roman Rock. It is for that reason that we turned the courtyard into a lush area with a very big hot shower. That was the best plan I could think of. The diesel fumes are only during load shedding and have nothing to do with the petrol station. The Spar only runs the generator until latest 8 pm, and not during the night.
I'm happy to report we now have solar and inverters and can comfortably provide backup power for Pat's Place.
My next project will be to put blackout curtains in that room. Thank you for the positive suggestions. I will certainly work towards fixing what I can.
Best wishes,
Suzanne
Annathea O - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable, well-appointed, good service and lovely garden.
Lees meerSarah M - Feb 2024
Algehele gradering
Great value, worth a stay.
Hesre B - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig. Voel soos jou eie huis.
Theresa M - Des 2021
Algehele gradering
Elegance and charm!
Pat's Place se terugvoer
Thank you Theresa, I'm delighted that you enjoyed your stay. We loved having you, and will welcome you back with open arms.
Best regards,
Suzanne
Claire D - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige wegkomkans.
Pat's Place se terugvoer
Baie dankie Claire. Dit was vir ons ook heerlik om jou hier te hê en jy is altyd welkom. Dit sal heerlik wees om jou weer te sien.
Stuart V - Nov 2021
Algehele gradering
Suzanne is a warm and very competent host!
Pat's Place se terugvoer
Thank you, Stuart. I'm so happy to hear that you enjoyed your stay and that we will be seeing you again. Have a wonderful festive season.
Liezel D - Sep 2021
Algehele gradering
Pat's Place is a home away from home. Lovely place to stay.
Pat's Place se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review Liezel. I'm so pleased that you enjoyed your stay, and we will welcome you back with open arms any day.
Steven W - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome en net te kort.
Pat's Place se terugvoer
En ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Baie dankie vir julle gawe resensie.
Tot volgende keer!
Suzanne
Susan O - Nov 2018
Algehele gradering
Loved it!
Pat's Place se terugvoer
Dear Susan,
Thank you so much for the review, we appreciate all feedback! Hope to see you again soon!
Best wishes,
Suzanne
Cornie D - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig en pragtige omgewing.
Pat's Place se terugvoer
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Dankie ook vir julle gawe aanbeveling. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer hier!
Vriendelike groete,
Suzanne
Dirk P - Feb 2017
Algehele gradering
Schoon, mooie kamer, lekker ontbijt.
Pat's Place se terugvoer
Hallo Dirk,
Baie dankie vir jou gawe woorde. Dit was vir ons ook lekker om julle te ontmoet. Kom gou weer!
Vriendelike groete,
Suzanne
Arno E - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Pat's Place se terugvoer
Hallo Arno en Linda,
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om iets te sê oor Pat's Place. Ek is so bly dat julle dit geniet het. Ek moet sê, dit was vir my ook heerlik om julle hier te hê en te ontmoet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Sterkte vir die jaar noudat die vakansie verby is.
Groete,
Suzanne
Bernelle V - Des 2016
Algehele gradering
Pat's Place is 'n verskriklike mooi, rustige en stil plek.
Pat's Place se terugvoer
Hallo Bernelle,
Baie dankie vir jou gawe woorde. Dit was vir ons lekker om jou te ontmoet en hier te hê. Ek hoop die res van jou workshop het goed afgeloop.
Geseende Kersfees en 'n Voorspoedige Nuwe Jaar vir jou.
Groete,
Suzanne
Adri B - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Pat's Place se terugvoer
Baie dankie Adri! Dit was vir ons ook heerlik om jou hier te hê! Dis so lekker om moeite te doen met ontbyt as mense dit geniet en waardeer. Hoop ek sien jou gou weer.
Lekker aand,
Suzanne
Eloise V - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was so lekker rustig, wonderlike plekkie!
Pat's Place se terugvoer
Baie dankie Eloise! Dit was heerlik om julle hier te hê, en sal heerlik wees om julle weer te sien. Hoop julle het albei 'n lekker week.
Vriendelike groete,
Suzanne
Michelle D - Feb 2016
Algehele gradering
Wat 'n verwelkoming!
Pat's Place se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe woorde Michelle! Dit was vir my heerlik om julle hier te hê. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.
Geniet die naweek,
Vriendelike groete,
Suzanne
Amanda N - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en sal weer daarheen gaan.
Pat's Place se terugvoer
Baie dankie Amanda. Dit was heerlik om jou en Hannes te ontmoet en om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
Suzanne
Karin C - Okt 2015
Algehele gradering
Nice B&B.
Pat's Place se terugvoer
Dankie Karin! Dit was lekker om jou hier te hê vir jou mid-week break. Hoop ons sien jou weer.
Groete,
Suzanne
Christian M - Apr 2015
Algehele gradering
Wonderful 3 days.
Pat's Place se terugvoer
Thank you so much for taking the time to do this rating, Christian. Also for your kind words and hope to see you again soon.
Kind regards,
Suzanne
Jandre V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Pat's Place se terugvoer
Dankie vir jou gawe rating Jandre! Dankie dat jy die moeite gedoen het.
Vriendelike groete,
Suzanne
Andre W - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker en goed geleë.
Pat's Place se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe woorde, Andre. My beste wense aan jou en jou gesin vir 'n vredevolle Kersfees en 'n heerlike 2016.
Vriendelike groete,
Suzanne
Chantelle S - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Pat's Place se terugvoer
Dankie Chantelle! Ek is so bly julle het lekker gebly. Dit was vir my ook lekker om julle hier te verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Suzanne
Gerda K - Jun 2015
Algehele gradering
Goed geleë, goeie waarde vir geld en vriendelike diens.
Pat's Place se terugvoer
Dankie Gerda. Ek sal moet gaan fyn kyk sodat ons volgende keer oral 'n 5 kan verdien.
Vriendelike groete,
Suzanne
Mia S - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was netjies en die tuin is mooi.
Pat's Place se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ek is bly julle het dit geniet!
Cheryl V - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker nawekie weg!
Pat's Place se terugvoer
Dankie Cheryl.
Groete,
Suzanne
Francois S - Feb 2014
Algehele gradering
Prakties en gesellig.
Pat's Place se terugvoer
Dankie Francois,
Kies volgende keer die Veranda Huis. Heerlik stil :-)
Groete,
Suzanne
Louis B - Nov 2014
Algehele gradering
Zeer mooie accomodatie.
Pat's Place se terugvoer
Hallo Louis,
Dankie vir jou gawe woorde, en ek sal beslis sien wat ek kan doen omtrent 'n tafeltjie!
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Suzanne
Sunette L - Des 2013
Algehele gradering
Die eienares is baie gasvry en die gastehuis is vol karakter.
Pat's Place se terugvoer
Dankie vir jou gawe woorde, Sunette. Hoop ons sien julle weer!
Groete,
Suzanne
Brian S - Jul 2013
Algehele gradering
Awesome!
Pat's Place se terugvoer
Thank you Brian.
Kind regards,
Suzanne
Mallory J - Des 2012
Algehele gradering
It was worth the stay.
Pat's Place se terugvoer
Thank you Mallory, hope to see you again.
Kind regards,
Suzanne
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 245, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang