Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pat's Place

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Pat's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Petrus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was besonders.

Dit was baie lekker om die ontbyt onder die Eikeboom te geniet. Die gasvrou is baie betrokke en maak seker alles verloop volgens plan.

Pat's Place se terugvoer

Dankie Petrus, ek is baie bly dat julle dit geniet het. Groete,
Suzanne

Pat's Place
Philip G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Can't wait to go back.

It was wonderful. Home away from home.

Pat's Place se terugvoer

Thank you Philip, for taking the time to review us. We loved having you and look forward to welcoming you back soon. Kind regards. Suzanne

Pat's Place
Erin R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin R

Excellent service with a comfortable room on a beautiful property walking distance to town. Would gladly recommend and return again in the future.

We enjoyed the clean and cosy rooms with additional access to the lounge and beautiful garden. Very friendly and helpful staff who served a delicious breakfast. Close proximity to town meant we were able to park and leave the car safely whilst we walked. Also convenient to have a Spar next door.

Pat's Place se terugvoer

Thank you so much Erin. It was lovely to have you, and I feel quite bad that I was so busy that I could not attend to all your needs myself, but I'm delighted that you enjoyed it all the same. Hope to see you again soon.

Pat's Place
Christelle B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B

Heerlike rusplek.

Dit was presies wat ek nodig gehad het na 'n taai stoptog in die Noord-Kaap - 'n groot bed, lekker bad, en donker gordyne in 'n stil omgewing. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, ek hoop om weer te kom.

Pat's Place se terugvoer

Ek sien uit om jou weer te verwelkom

Pat's Place
Flip V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip V

Aanegenaam. Gesellig.

Het dit baie geniet. Het die kaggel in die sitkamer baie waardeer.

Pat's Place se terugvoer

Ek is baie bly dat jy dit geniet het. Kom kuier gerus weer.

Pat's Place
Annita L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annita L

We genoten van elke dag!

Suzanne is 'n uitstekende gasvrou. Sy het aan al ons wense voldoen. Die kamer was in orde en die skoonmaak was uitstekend.

Pat's Place se terugvoer

Hi Annita,
Dankie daarvoor. As die skoonmaak uitstekend was, waarom dan die 4/5 vir netheid? Laat weet asb sodat ons dadelik daaraan kan aandag gee. Ek sal graag enigiets wil regstel wat verkeerd is.
Nogmaals dankie vir jou gawe komplimente.
Groete,
Suzanne

Pat's Place
Glenn H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenn H

Very comfortable room in a convenient location.

Excellent host and wonderful staff. Large comfortable room with a great pool and garden. Try to avoid the room called Roman Rock - it is below par (awful little bathroom) and the petrol station next door provides a constant waft of diesel and petrol fumes.

Pat's Place se terugvoer

Hi Glenn,
Thank you for your kind review. Yes, it is hard to convert every corner of a very old house into a comfortable space, hence the small bathroom in Roman Rock. It is for that reason that we turned the courtyard into a lush area with a very big hot shower. That was the best plan I could think of. The diesel fumes are only during load shedding and have nothing to do with the petrol station. The Spar only runs the generator until latest 8 pm, and not during the night.
I'm happy to report we now have solar and inverters and can comfortably provide backup power for Pat's Place.
My next project will be to put blackout curtains in that room. Thank you for the positive suggestions. I will certainly work towards fixing what I can.
Best wishes,
Suzanne

Pat's Place
Annathea O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annathea O

Comfortable, well-appointed, good service and lovely garden.

Very pleasant stay - we enjoyed the bathtub under the stars, and the room was well-appointed and comfortable. Lovely, tranquil garden, and a delicious, full breakfast served under the trees. Note that breakfast isn't included in the price. Good service, and sweet orange kitty included. About 5 minutes by car to the foreshore and cliff path. The only downside was that our room and courtyard backed onto an all-night petrol station that had a bright light shining and a generator on all night. It wasn't bad and didn't bother us with the door and windows closed, and I honestly don't know what else the Bnb could've done to prevent it, but I minused a star for the location because of that. I think most of the other rooms wouldn't have the same issue. Would definitely visit again, and recommend to friends!

Sarah M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

Great value, worth a stay.

I booked the accommodation as a weekend away for my parents who greatly enjoyed their stay there. They made special mention of the shared areas including the pool and shaded seating under the trees. Thank you to everyone at the accommodation.

Hesre B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesre B

Rustig. Voel soos jou eie huis.

Rustig en heerlik! Voel tuis. En soos vorige gaste ook gesê het, die ontbyt is fantasties! Baie dankie, Suzanne!

Theresa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa M

Elegance and charm!

Suzaan was a wonderful hostess and made me feel at home right from the moment I arrived. The breakfast was substantial and beautifully presented! I will definitely stay here again.

Pat's Place se terugvoer

Thank you Theresa, I'm delighted that you enjoyed your stay. We loved having you, and will welcome you back with open arms.
Best regards,
Suzanne

Pat's Place
Claire D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire D

Heerlike, rustige wegkomkans.

Ek het baie lekker by Pat's Place gebly. Dit was stil, netjies en die Sievers Point kamer was pragtig. Hy het sy eie privaat stoepie wat die mooiste plante het en mooi netjies gehou word. Die buitestort is ook baie lekker! Ontbyt was fantasties. Sou eintlik graag meer tyd daar spandeer het. En sal definitief weer wil gaan bly.

Pat's Place se terugvoer

Baie dankie Claire. Dit was vir ons ook heerlik om jou hier te hê en jy is altyd welkom. Dit sal heerlik wees om jou weer te sien.

Pat's Place
Stuart V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart V

Suzanne is a warm and very competent host!

Magic garden and surroundings. Fresh milk for coffee is a winner. Will make use of the pool and braai next time I visit. This is my new home in Hermanus for business travel!

Pat's Place se terugvoer

Thank you, Stuart. I'm so happy to hear that you enjoyed your stay and that we will be seeing you again. Have a wonderful festive season.

Pat's Place
Liezel D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Pat's Place is a home away from home. Lovely place to stay.

We had a lovely time at Pat's Place, it was a home away from home. Beautiful garden and trees. Very nice breakfast every morning, very friendly owner and staff. Very central to town, you can walk to town and back if you like. Will definitely visit Pat's Place again.

Pat's Place se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review Liezel. I'm so pleased that you enjoyed your stay, and we will welcome you back with open arms any day.

Pat's Place
Steven W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Awesome en net te kort.

Vriendelike en flinke diens. Familie het dit baie geniet en wil gou weer terugkom.

Pat's Place se terugvoer

En ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Baie dankie vir julle gawe resensie.

Tot volgende keer!
Suzanne

Pat's Place
Susan O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan O

Loved it!

We had a great time at Pat’s. Suzanne is a lovely and helpful host and the rest if the staff is also great!

Pat's Place se terugvoer

Dear Susan,

Thank you so much for the review, we appreciate all feedback! Hope to see you again soon!

Best wishes,
Suzanne

Pat's Place
Cornie D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornie D

Heerlik rustig en pragtige omgewing.

Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Aangename gasvrou en ontvangs.

Pat's Place se terugvoer

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Dankie ook vir julle gawe aanbeveling. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer hier!

Vriendelike groete,
Suzanne

Pat's Place
Dirk P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P

Schoon, mooie kamer, lekker ontbijt.

Vriendelijke ontvangst, mooie kamer en grote tuin met zwembad. Allemaal keurig onderhouden.

Pat's Place se terugvoer

Hallo Dirk,
Baie dankie vir jou gawe woorde. Dit was vir ons ook lekker om julle te ontmoet. Kom gou weer!
Vriendelike groete,
Suzanne

Pat's Place
Arno E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno E

Wonderlik.

Ontspanne en die rustigheid self.

Pat's Place se terugvoer

Hallo Arno en Linda,
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om iets te sê oor Pat's Place. Ek is so bly dat julle dit geniet het. Ek moet sê, dit was vir my ook heerlik om julle hier te hê en te ontmoet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Sterkte vir die jaar noudat die vakansie verby is.
Groete,
Suzanne

Pat's Place
Bernelle V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelle V

Pat's Place is 'n verskriklike mooi, rustige en stil plek.

Meeste kamers het 'n redelike privaat stukkie tuin. Die dekor is smaakvol, en die diens was fantasties!

Pat's Place se terugvoer

Hallo Bernelle,
Baie dankie vir jou gawe woorde. Dit was vir ons lekker om jou te ontmoet en hier te hê. Ek hoop die res van jou workshop het goed afgeloop.
Geseende Kersfees en 'n Voorspoedige Nuwe Jaar vir jou.
Groete,
Suzanne

Pat's Place
Adri B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Uitstekend!

Die vriendelike en behulpsame mense maak die mooi plek met die lekker ontbyt my gunsteling-gastehuis in Hermanus!

Pat's Place se terugvoer

Baie dankie Adri! Dit was vir ons ook heerlik om jou hier te hê! Dis so lekker om moeite te doen met ontbyt as mense dit geniet en waardeer. Hoop ek sien jou gou weer.
Lekker aand,
Suzanne

Pat's Place
Eloise V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise V

Dit was so lekker rustig, wonderlike plekkie!

Die plekkie was so lekker rustig. Die mense wat daar werk is almal baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. Sal definitief weer gaan.

Pat's Place se terugvoer

Baie dankie Eloise! Dit was heerlik om julle hier te hê, en sal heerlik wees om julle weer te sien. Hoop julle het albei 'n lekker week.
Vriendelike groete,
Suzanne

Pat's Place
Michelle D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Wat 'n verwelkoming!

Een van die vriendelikste gasvroue wat ons al teëgekom het. En die ontbyt- uit die hemel uit! 'n Definitiewe moet-beleef akkommodasie.

Pat's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde Michelle! Dit was vir my heerlik om julle hier te hê. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.
Geniet die naweek,
Vriendelike groete,
Suzanne

Pat's Place
Amanda N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Baie lekker gekuier en sal weer daarheen gaan.

Suzanne, die gasvrou, baie aangenaam en moeite gedoen. Heerlike ontbyte en verblyf. Aangename gaste daar ontmoet.

Pat's Place se terugvoer

Baie dankie Amanda. Dit was heerlik om jou en Hannes te ontmoet en om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
Suzanne

Pat's Place
Karin C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Nice B&B.

Gerieflik. Lekker gebly.

Pat's Place se terugvoer

Dankie Karin! Dit was lekker om jou hier te hê vir jou mid-week break. Hoop ons sien jou weer.
Groete,
Suzanne

Pat's Place
Christian M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian M

Wonderful 3 days.

Nice, clean and friendly. Wonderful breakfast.

Pat's Place se terugvoer

Thank you so much for taking the time to do this rating, Christian. Also for your kind words and hope to see you again soon.
Kind regards,
Suzanne

Pat's Place
Jandre V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre V

Baie lekker!

Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Etes was iets besonders.

Pat's Place se terugvoer

Dankie vir jou gawe rating Jandre! Dankie dat jy die moeite gedoen het.
Vriendelike groete,
Suzanne

Pat's Place
Andre W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Baie lekker en goed geleë.

Plek is netjies en goed geleë. Spar om die draai en die restaurante is stap afstand. Lekker swembad en nie yskoud nie. Lekker braai-area.

Pat's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde, Andre. My beste wense aan jou en jou gesin vir 'n vredevolle Kersfees en 'n heerlike 2016.
Vriendelike groete,
Suzanne

Pat's Place
Chantelle S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle S

Fantasties!

"The Yacht" is 'n pragtige, unieke kothuis, vol karakter. Ons het heerlik gemaklik gebly en die mense het ons so tuis laat voel, wou net langer bly!

Pat's Place se terugvoer

Dankie Chantelle! Ek is so bly julle het lekker gebly. Dit was vir my ook lekker om julle hier te verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Suzanne

Pat's Place
Gerda K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K

Goed geleë, goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

Sien die sterre.

Pat's Place se terugvoer

Dankie Gerda. Ek sal moet gaan fyn kyk sodat ons volgende keer oral 'n 5 kan verdien.

Vriendelike groete,
Suzanne

Pat's Place
Mia S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mia S

Dit was netjies en die tuin is mooi.

Suzanne is baie behulpsaam en vriendelik.

Pat's Place se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ek is bly julle het dit geniet!

Pat's Place
Cheryl V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V

Lekker nawekie weg!

Pat's Place is heerlik sentraal en sal beslis weer kom as ons in die area is.

Pat's Place se terugvoer

Dankie Cheryl.
Groete,
Suzanne

Pat's Place
Francois S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Prakties en gesellig.

Prakties, gesellig en veilig. Ideaal vir een aand se oornag vir 'n gesin van vier. Dit kan moeilik wees vir iemand wat lig slaap, aangesien dit teen die hoofpad is.

Pat's Place se terugvoer

Dankie Francois,
Kies volgende keer die Veranda Huis. Heerlik stil :-)

Groete,
Suzanne

Pat's Place
Louis B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Zeer mooie accomodatie.

Alles zeer netjes en een sympathieke gastvrouw een reden temeer voor een volgend verblijf, alleen een tafeltje in de selfcatering unit zou handig zijn.

Pat's Place se terugvoer

Hallo Louis,
Dankie vir jou gawe woorde, en ek sal beslis sien wat ek kan doen omtrent 'n tafeltjie!
Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Suzanne

Pat's Place
Sunette L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette L

Die eienares is baie gasvry en die gastehuis is vol karakter.

Sien die sterre hieronder.

Pat's Place se terugvoer

Dankie vir jou gawe woorde, Sunette. Hoop ons sien julle weer!

Groete,
Suzanne

Pat's Place
Brian S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S

Awesome!

Awesome! That's all I can say. We will visit again.

Pat's Place se terugvoer

Thank you Brian.
Kind regards,
Suzanne

Pat's Place
Mallory J - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mallory J

It was worth the stay.

We enjoyed our stay a lot and really loved the garden. For a family it is worth it and very safe. Asian-style shower is a definite one to try.

Pat's Place se terugvoer

Thank you Mallory, hope to see you again.
Kind regards,
Suzanne

Pat's Place
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 245, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUbO2iWFhmYeRg6EUeCbCS4patqjJtPBAr59sqRT6yv38wquOov?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 245 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.412450685026 19.249699115753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang