Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pat's Place

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 245, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pat's Place is in die pragtige dorpie Hermanus geleë, 'n pragtige kusdorpie aan die Kaapse suidkus van Suid-Afrika. Dis reeds van sy ontstaan uiters gewild as 'n vakansiebestemming en is een van Suid-Afrika se mees geliefde vakansieplekke. Dit staan bekend as "die Riviera van die Suide" en is die beste landgebaseerde walvisbesigtigingsplek in die wêreld.

Pat's Place bied gerieflike, privaat en ruim verblyf. Alle kamers is en suite met die keuse van 'n bad en stort. Elkeen van die beddens is ekstra lank met luukse, spierwit perkalkatoenlinne en donsige, ekstra groot handdoeke. En dan is daar die ontbyt! As die weer dit toelaat, word 'n heerlike volledige Engelse ontbyt, met die gebruik van slegs vars bestanddele uit die Hemel-en-Aarde-vallei, bedien op die stoep onder 'n ou eikeboom waar jy die pragtige berg-uitsigte kan geniet. Suzanne is beroemd vir haar smullekker disse.

Om dit alles te kroon het Pat's Place 'n heerlike privaat swembad in 'n onbeskryflik tuin waar jy die rustigheid en sjampanje-lug kan absorbeer sonder om te beweeg!

Die gastehuis is gerieflik geleë 'n hanetreetjie vanaf die middel van die 12 km-lange kranswandelpaadjie, omring deur fynbos, en 'n menigte van walviskykplekke bied. Die Hermanus Gholfbaan, winkels, skoonheidsalon en 'n gimnasium met sauna en sonbeddens is amper op die voorstoep en die senter van die dorp binne maklike stapafstand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Petrus V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was besonders. Dit was baie lekker om die ontbyt onder die Eikeboom te geniet. Die gasvrou is baie betrokke en...
Sien meer
Apr 2023
Philip G
Saam met lewensmaat
5.0
Can't wait to go back. It was wonderful. Home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Erin R
Saam met vriende
5.0
Excellent service with a comfortable room on a beautiful property walking distance to town. Would gladly recommend and return again ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Christelle B
4.8
Heerlike rusplek. Dit was presies wat ek nodig gehad het na 'n taai stoptog in die Noord-Kaap - 'n groot bed, lekker bad, en donker gordyne in 'n stil...
Sien meer
Sep 2024
Flip V
4.8
Aanegenaam. Gesellig. Het dit baie geniet. Het die kaggel in die sitkamer baie waardeer.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Hoofweg 245, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pat's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 245, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUbO2iWFhmYeRg6EUeCbCS4patqjJtPBAr59sqRT6yv38wquOov?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 245 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.412450685026 19.249699115753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang