Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peaceful Garden Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Garden Cottage
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak, toilet en 'n stort. Die kothuis met lugversorging het ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien. Die eenheid het 'n TV met Netflix en daar is 'n gedeelde swembad en tuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenheid is nie volledig vir selfsorg toegerus nie, maar het wel verhit- en eetgeriewe.
Let asb. daarop dat die eienaar en honde op die perseel woon; die kothuis is omhein indien gaste nie met die honde in aanraking wil kom nie.
Huisreëls:
Respekteer asb. ons huis en sy mense en diere.
Geen rook binneshuis en indien u op stoepe wil rook, vra asb. vir 'n asbak.
Hou asb. ons eiendom veilig en maak veiligheidshekke te alle tye toe - ook wanneer jy die perseel verlaat.
Geen troeteldiere toegelaat. Ons het 2 groot honde op perseel
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Indien 'n vriend wil kom kuier, reël asb. met ons. Moet asb. nie ekstra mense toelaat tot ons perseel nie. Dis vir ons almal se veiligheid.
Parkeer asb. slegs op aangewysde parkering en nie voor die hek nie.
Respekteer asb. ons buurt se stilte na 22:00.
Geen partytjies of groepe word toegelaat nie.
Geen veiligheidsgeriewe vir kinders - daar is visdam en swembad op die perseel wat nie bedek is nie.
Reël asb. vir 'n gepaste tyd vir skoonmaakdiens.
Geen wasgeriewe vir klere in kamer. Daar is 'n wassery beskikbaar. Kontak Bubbles Laundry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pool Cottage
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Pool Cottage bied slaaplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas en mikrogolf toegerus. Daar is ook WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenheid is nie volledig vir selfsorg toegerus nie, maar het wel verhit- en eetgeriewe.
Let asb. daarop dat die eienaar en honde op die perseel woon; die kothuis is omhein indien gaste nie met die honde in aanraking wil kom nie.
Huisreëls:
Respekteer asb. ons huis en sy mense en diere.
Geen rook binneshuis en indien u op stoepe wil rook, vra asb. vir 'n asbak.
Hou asb. ons eiendom veilig en maak veiligheidshekke te alle tye toe - ook wanneer jy die perseel verlaat.
Geen troeteldiere toegelaat. Ons het 2 groot honde op perseel
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Indien 'n vriend wil kom kuier, reël asb. met ons. Moet asb. nie ekstra mense toelaat tot ons perseel nie. Dis vir ons almal se veiligheid.
Parkeer asb. slegs op aangewysde parkering en nie voor die hek nie.
Respekteer asb. ons buurt se stilte na 22:00.
Geen partytjies of groepe word toegelaat nie.
Geen veiligheidsgeriewe vir kinders - daar is visdam en swembad op die perseel wat nie bedek is nie.
Reël asb. vir 'n gepaste tyd vir skoonmaakdiens.
Geen wasgeriewe vir klere in kamer. Daar is 'n wassery beskikbaar. Kontak Bubbles Laundry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rose Cottage
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Rose Cottage bied slaaplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas en mikrogolf toegerus. Daar is ook WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenheid is nie volledig vir selfsorg toegerus nie, maar het wel verhit- en eetgeriewe.
Let asb. daarop dat die eienaar en honde op die perseel woon; die kothuis is omhein indien gaste nie met die honde in aanraking wil kom nie.
Huisreëls:
Respekteer asb. ons huis en sy mense en diere.
Geen rook binneshuis en indien u op stoepe wil rook, vra asb. vir 'n asbak.
Hou asb. ons eiendom veilig en maak veiligheidshekke te alle tye toe - ook wanneer jy die perseel verlaat.
Geen troeteldiere toegelaat. Ons het 2 groot honde op perseel
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Indien 'n vriend wil kom kuier, reël asb. met ons. Moet asb. nie ekstra mense toelaat tot ons perseel nie. Dis vir ons almal se veiligheid.
Parkeer asb. slegs op aangewysde parkering en nie voor die hek nie.
Respekteer asb. ons buurt se stilte na 22:00.
Geen partytjies of groepe word toegelaat nie.
Geen veiligheidsgeriewe vir kinders - daar is visdam en swembad op die perseel wat nie bedek is nie.
Reël asb. vir 'n gepaste tyd vir skoonmaakdiens.
Geen wasgeriewe vir klere in kamer. Daar is 'n wassery beskikbaar. Kontak Bubbles Laundry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulsingel 5, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd75f8248c772c54c254ad78cd75dafd43828fdb6725486f94a3201e749991d8491c62d66495bf672f529d30e2db7f3fdcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 5 Meul Crescent Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.768622204968 20.617159890002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang