Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peaceful Garden Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulsingel 5, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peaceful Garden Accommodation bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in 'n stil woonbuurt in Kakamas.

Verblyf word in 3 opsies gebied.

Die Garden Cottage het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kothuis het lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien toegerus is.

Die Pool Cottage bied slaaplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas en mikrogolf toegerus.

Die Rose Cottage bied slaaplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas en mikrogolf toegerus.

Gaste kan in die swembad afkoel of in die tuin langs die koidammetjie ontspan. Die haan op die perseel sal gaste in die oggend wakker maak en die kothuis is omhein indien gaste nie met die eienaar se honde in aanraking wil kom nie.

Peaceful Garden Cottage is 38 km vanaf die Augrabies Waterval Nasionale Park en 59 km vanaf Riemvashaak Warmwaterbron. Die area bied verskeie doendinge, soos bergfiets- en 4x4-roetes en ander besienswaardighede soos die Obelisk, Hidro-elektriese kragstasie, werkende waterwiele, die Duitse Oorlogsgrotte en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 90 resensies vir Peaceful Garden Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 93

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Meulsingel 5, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Peaceful Garden Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulsingel 5, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd75f8248c772c54c254ad78cd75dafd43828fdb6725486f94a3201e749991d8491c62d66495bf672f529d30e2db7f3fdcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 5 Meul Crescent Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.768622204968 20.617159890002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang